Page 1 of 1
Being able to walk away from it...
Posted: Wed Nov 20, 2013 4:21 pm
by Alkemac
http://www.dailymail.co.uk/news/article ... t-out.html
Also looks like there was no shortage of options...and a low hour rookie to boot...
Re: Being able to walk away from it...
Posted: Wed Nov 20, 2013 6:02 pm
by witwillem
Toe hoep die poener , toe hak die kaas en toe mis die puis , klink soos n rotax wattie gees gee ,daar in Petoria is n goeie vrind van my hy se twee soorte pilote, die wat n enjin out gehad het en die wat een nog een gaan kry, laatmy dink toe die blerrie single ignition Rotax sy krenk gebreek het en ekke innie turksvye se bos neergehel het , het twee weke gevat om die Windlus uit te kry en 3 weke ommi doring uit my se boude en rug te kry gelukkig neti krenk gebreek witwillempie
