Page 1 of 2

Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 6:15 am
by Folla
Baie geluk kpl. Mag jy n wonderlike dag beleef. En die goeie kennis van vyftig jaar van jou lewe nogsteeds met ander kan deel deur instruksie en hangar chat.En sommer net vriend wees.
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 6:41 am
by D2O
Happy birthday Marius!
Jy het nou n "oubaas" badge verdien vir jou flight suit :lol:
(^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 7:15 am
by Tribal Croc
Shit ek het nie besef ek moet vir jou Oom se nie (**) (**)

Baie Baie geluk (^^) (^^) ek hoop jy word lekker bederf (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 7:24 am
by Bundy
Ja nee....baie Geluk OOM! (^^)

Happy B Day Marius. vhpy (^^) (^^) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 7:35 am
by Nkwazi
Happy Birthday Oom Profile Tube (^^) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:08 am
by pietmeyer
Baie geluk Marius. Nou moet jy nog die co-ords van jou nuwe strip stuur sodat ons elke nou en dan kan kom land en in loer op die ou toppie (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:23 am
by Air Hog
Baie geluk Marius, mag daar nog baie vliegjare wees.
(^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:37 am
by DarkHelmet
Geniet die dag! Lekker verjaar...

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:42 am
by John Boucher
Happy Happy Marius.... hope you have a fantastic day (^^) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:55 am
by Big-D
(^^) (^^) (^^) (!!)

Geluk maat!

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 9:58 am
by georgeleo
I'm not allowed to be on the forum, the EXCO or Aviation Committees according some ... ** (!!) (^^)

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 10:10 am
by HENNING JOHAN
Baie geluk Oom Maruis met die half eeu mylpaal!Hoop daar is nog 'n half eeu se veilige vlieg en plesier!Geniet die dag!

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 5:20 pm
by Triker
Sjoe Marius. Ons het jou so 35 geskat. Lyk my die vlieg doen jou goed! Elkgeval kaptein longhaul, geluk en blessings.H

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 5:25 pm
by KlapperKnop
Happy birthday Marius. May you have many more.

Re: Maruis Nel se GROOT 50

Posted: Sun Nov 10, 2013 7:28 pm
by AWACS
Geluk oom!
Blixem, gedog jy is veel ouer... vhpy

koue enetjie op jou (^^)