Page 1 of 1

Hanger space Tempe December

Posted: Thu Nov 07, 2013 7:07 pm
by Air Hog
I am looking for hangers space at Tempe for a couple of days between 26th December and 1st of January 2013. I am flying to Bloem to visit some family and need a home for my CH701 Skyjeep.

Please PM me or johan at microflyers dot coza or o716o90647
FJL 10.jpg
FJL 10.jpg (34.07 KiB) Viewed 816 times

Re: Hanger space Tempe December

Posted: Thu Nov 07, 2013 7:33 pm
by HENNING JOHAN
As my runway op die plaas klaar was kon jy daar parkeer het.Dis netso 100km suid van blomfontein.

Re: Hanger space Tempe December

Posted: Fri Nov 08, 2013 8:46 am
by nicow
Die Vrystaat is nie 'n lekker plek om jou vakansie te geniet nie ## ## ##

Re: Hanger space Tempe December

Posted: Sun Nov 10, 2013 10:24 am
by HENNING JOHAN
nicow wrote:Die Vrystaat is nie 'n lekker plek om jou vakansie te geniet nie ## ## ##
As ek oor 2 jaar terug trek plaas toe dan moet jy kom kuier dan wys ek jou die juweel!Jy sal baie lekkkker vlieg daar in die cheetah land!Air hog probeer die ou wat in die flying events geposted het oor die naweek se tempe eaa se sun and fun.dis 'n begin.

Re: Hanger space Tempe December

Posted: Sun Nov 10, 2013 4:14 pm
by Air Hog
HENNING JOHAN wrote:Air hog probeer die ou wat in die flying events geposted het oor die naweek se tempe eaa se sun and fun.dis 'n begin.
Hi Johan, ek maak so, dankie

Re: Hanger space Tempe December

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:55 am
by nicow
HENNING JOHAN wrote:
nicow wrote:Die Vrystaat is nie 'n lekker plek om jou vakansie te geniet nie ## ## ##
As ek oor 2 jaar terug trek plaas toe dan moet jy kom kuier dan wys ek jou die juweel!Jy sal baie lekkkker vlieg daar in die cheetah land!Air hog probeer die ou wat in die flying events geposted het oor die naweek se tempe eaa se sun and fun.dis 'n begin.
:lol: :lol: Ek het in Bloem gebly... :roll: