Page 1 of 1

PIET DE NECKER VERJAAR

Posted: Wed Nov 06, 2013 7:48 am
by pit bull
PIET,

baie geluk met jou verjaarsdag!!

mag jy nog lank gespaar bly vir jou famielie, en dat jy nog n mo@$e klomp props sal maak!! ##

groete
(^^)
pit bull

Re: PIET DE NECKER VERJAAR

Posted: Wed Nov 06, 2013 8:10 am
by nicow
Baie geluk (^^)

Re: PIET DE NECKER VERJAAR

Posted: Wed Nov 06, 2013 8:34 am
by Louis Cole
Baie geluk Pieter.Baie goeie jaar vir jou. Jou nominasie by die Aecsa Toekenningsfunksie was welverdiend. (^^)

Re: PIET DE NECKER VERJAAR

Posted: Wed Nov 06, 2013 11:53 am
by Pietb
Veels geluk Piet (^^)

Baie mooi jare word jou toegewens.

Groetnis