Page 1 of 1

No "Fracking" needed here!!

Posted: Tue Nov 05, 2013 9:28 pm
by Boet
A friend of mine was looking for water on his smallholding, so this afternoon, instead of water, he got GAS, nice, hot, clean-burning methane. No need to pay electricity for a hot water system ever again! The town is built slap-bang on top of a gas field. Now how nice is THAT?? :shock: :shock: :shock:

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Tue Nov 05, 2013 10:22 pm
by Bosvark
Het hy nie sy septic tank raak geboor nie :?: ## :shock: As daai vlam 'n "flashback" het, is hy in sy se maai!!

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Wed Nov 06, 2013 7:00 am
by nicow
Bosvark wrote:Het hy nie sy septic tank raak geboor nie :?: ## :shock: As daai vlam 'n "flashback" het, is hy in sy se maai!!
(^^) :lol:
Hy kan die gas verkoop...en water koop. (**)

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Wed Nov 06, 2013 12:02 pm
by leprechaun
N paar jaar gelede het onse vriend Witwillem en kie so n voorval gehad toe die longdrop/ boombox iemand se eiers letterlik en figuurlik gekook het , vra raad hulle weet hoe! :mrgreen: :mrgreen: (^^)

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Wed Nov 06, 2013 3:24 pm
by nicow
leprechaun wrote:N paar jaar gelede het onse vriend Witwillem en kie so n voorval gehad toe die longdrop/ boombox iemand se eiers letterlik en figuurlik gekook het , vra raad hulle weet hoe! :mrgreen: :mrgreen: (^^)
:lol: :lol: :lol: Don'l smoke in a longdrop ## ...jou eiers sal brand :lol: :lol:

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Thu Nov 07, 2013 8:21 am
by leprechaun
Hier in die laat 70 jare kon jy net brandstof kry tussen 6 in die oggend en 6 in die aand , daai jare het ek n 1200 Nissan bakkie gehad wat ek op LPG laat loop het , n gas bottel op die bak met n regulater , n nprimus nippel met n koper pypie aan ge silversolder , wat in die manifold ingeskroef was , en dan ry jy die bakkie warm , draai die petrol kraan toe , maak die regulator oop , stel die drugk en away you go , Vat n kompressor , en vul julle eie gas bottels , goedkoop ry , sit die dorp oppie map , Jorrie se hy sal kom help , se net puff ^ ^

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Thu Nov 07, 2013 4:15 pm
by Duck Rogers
leprechaun wrote:sit die dorp oppie map......Jorrie sê hy sal kom help , sê net puff ^ ^
O bliksem! Dan kan hulle maar die dorp van die map afhaal!

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Fri Nov 08, 2013 7:49 am
by Boet
My "Vry-kar", n 1975 Corona GSL Coupe, het ook op LPG geloop. Daai dae mog jy nie eers ekstra petrol saamry nie, en die spoedbeperking was NET 80kmpu. Die GSL het geping en warm geword, van die LPG, maar hy het geloop! Kan n mens Metaan gas ook so opberg? .... en dalk ry, of vlieg daarmee?? vhpy

Re: No "Fracking" needed here!!

Posted: Fri Nov 08, 2013 8:48 am
by Blue Max
:mrgreen:
Daardie gas is baie werd.
As die ANC regering daarvan te hore kom is dit verby met die ontdekking.
Hulle sal die gat seel en jou vriend sal koebaai se vir sy gas,.
In Kanada tap die regering al die gas van die boere se plase, berg dit op en lewer dit dan teen n koste aan die verbruikers.
As ek jou vriend was sal ek doodstil bly en dit ten beste aanwend vir my eie gebruik.
Lekker vlieg. Laat weet as hy sy plotjie wil verkoop.