Page 1 of 1

Nice flight this morning

Posted: Fri Nov 01, 2013 9:29 am
by nicow
Ek het lekker in die lug gespeel vanoggend.Kon tot 15500' klim...
Hier volg so paar fotos...

Re: Nice flight this morning

Posted: Fri Nov 01, 2013 11:24 am
by afterburn
Mooi fotos. Hoekom so baie van die selfde? As mens so hoog vlieg beweeg die grond maar stadig onder jou verby. Het jy gesien ons waai vir jou daar van Microland af?

Re: Nice flight this morning

Posted: Fri Nov 01, 2013 12:15 pm
by GawieL
Baie mooi Nico. Ek moet bietjie in die lug......................begin ontrekkings simtome kry. (**)

Re: Nice flight this morning

Posted: Sat Nov 02, 2013 3:55 pm
by Blue Max
(**)
Daai prop het nie baie byt op daardie hoogte nie.
N ou sal vervelig raak as jy n engine out kry op daardie hoogte. :)
(^^)

Re: Nice flight this morning

Posted: Sat Nov 02, 2013 6:58 pm
by Goose
Hier is n paar van my vlug vrydag van Fisantekraal na Wonderboom in n Cessna 210 wat wheels-up landing gedoen het op Fisantekraal. Fotos is in the Ceres aria geneem in die klim deur FL095 oppad na FL115. Was n 5ure vlug :wink:

Re: Nice flight this morning

Posted: Sun Nov 03, 2013 10:18 pm
by nicow
WOW baie mooi (^^)

Re: Nice flight this morning

Posted: Sun Nov 03, 2013 10:52 pm
by Turbo
Awesome pics NICOW!! Where was that runway in your photos?

Re: Nice flight this morning

Posted: Mon Nov 04, 2013 10:19 am
by nicow
Turbo wrote:Awesome pics NICOW!! Where was that runway in your photos?
It's the Potgietersrus runway.