Page 1 of 1
Wolke/Clouds
Posted: Tue Oct 29, 2013 8:18 am
by nicow
Ek het hierdie fotos vanoggend by die vliegveld met my selfoon geneem...
Re: Wolke/Clouds
Posted: Tue Oct 29, 2013 8:22 am
by mulderpm
Pragtig Nico.

Hier by Microland was daar lae wolke, maar ook baia mooi met die son wat, met tye, deur gestroom het, met pink en rooi straale. Ongelukig het ek nie fotos geneem nie.

Dankie vir die fotos!

Re: Wolke/Clouds
Posted: Tue Oct 29, 2013 7:37 pm
by Turbo
WOW!!!
