Page 1 of 1
Air nav Pro training.
Posted: Tue Aug 20, 2013 1:26 pm
by Folla
Hey all, What do you guys think of a air nav training course maybe at Microland.
I'm one of them who bought all the gadgets, but don't know how to use them properly.
Please Microlanders can you assist with something like this.
Folla sal die wors skenk vir die boerie's.

Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Aug 20, 2013 1:41 pm
by Tailspin
now this is worth a try.
will like to attend.
Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Aug 20, 2013 1:47 pm
by Folla
Tailspin wrote:now this is worth a try.
will like to attend.
For the Boerie's or the training

Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Aug 20, 2013 2:46 pm
by nicow
Kom Potties toe,ons sal jou help

Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Aug 20, 2013 4:14 pm
by Folla
nicow wrote:Kom Potties toe,ons sal jou help

Gaan moontlik Warmbad toe vlieg as die weer dit toelaat en my nerve's

Re: Air nav Pro training.
Posted: Wed Aug 21, 2013 7:41 am
by Turbo
im in --- kom potties man.....

Re: Air nav Pro training.
Posted: Wed Aug 21, 2013 9:48 am
by Tribal Croc
Folla wrote:nicow wrote:Kom Potties toe,ons sal jou help

Gaan moontlik Warmbad toe vlieg as die weer dit toelaat en my nerve's

Sien jou op Warmbad

die weer lyk goed en jou nerve's sal dit kan handle moenie stres nie

Re: Air nav Pro training.
Posted: Wed Aug 21, 2013 4:42 pm
by mulderpm
I kan jully wys wat ek weet. Of dit meer is as wat julle weet, weet ek nie. Die "user manual" is ook baia goed. Daar is wel n' paar "tricks and tips" wat nie in die manual staan nie. Ek kom goed oor die weg met ANP en het my eie airspaces en vliegvelde al gelaai deur die WebDAV server. Ek dink wat sin sal maak is as julle vir my vrae pm en dan kan ek dit in n' aanbieding dek...sodat almal kan baad vind. Wat die ouens by ML gewoonlik wil weet is; Hoe skep jy n' waypoint op n' speseifieke plek wat jy as deel van n' roete wil gebruik?, Hoe skep jy n' roete? ens ens.
Re: Air nav Pro training.
Posted: Wed Aug 21, 2013 4:48 pm
by Folla
mulderpm wrote:I kan jully wys wat ek weet. Of dit meer is as wat julle weet, weet ek nie. Die "user manual" is ook baia goed. Daar is wel n' paar "tricks and tips" wat nie in die manual staan nie. Ek kom goed oor die weg met ANP en het my eie airspaces en vliegvelde al gelaai deur die WebDAV server. Ek dink wat sin sal maak is as julle vir my vrae pm en dan kan ek dit in n' aanbieding dek...sodat almal kan baad vind. Wat die ouens by ML gewoonlik wil weet is; Hoe skep jy n' waypoint op n' speseifieke plek wat jy as deel van n' roete wil gebruik?, Hoe skep jy n' roete? ens ens.
Kom ons begin by die begin asb. Eerste vraag: My rekenaar werk nog met drie bandiete en n kerslig. waar sit jy die ipad aan?
Nee Baie dankie sal jou pm.
Re: Air nav Pro training.
Posted: Mon Apr 21, 2014 5:52 pm
by Pine
Folla,
ek wil ook weet!
Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Apr 22, 2014 3:32 pm
by Blue Max
Paul,
Ek stel voor julle reel n datum vorentoe en gee ons n lesing by M Land in die lesingskamer. ( na 5 Mei as ons terug is van Margate,)
Asb ek is een van die dom ouens wie graag meer sal wil weet.
Tx.

Re: Air nav Pro training.
Posted: Tue Apr 22, 2014 6:15 pm
by Pine
Neem asb in ag ons ouens wat van vêr af kom.