Page 1 of 1

First Solo...

Posted: Wed Jul 10, 2013 1:44 pm
by nicow
Congrats to Andre (Klein) who went solo yesterday (^^) at Potties.

Re: First Solo...

Posted: Wed Jul 10, 2013 2:26 pm
by GawieL
Baie geluk Andre'. Lekker en veilig vlieg.

Re: First Solo...

Posted: Wed Jul 10, 2013 6:35 pm
by CVStrong
Well done Andre... it only gets better from here on out...

Safe flying...

Re: First Solo...

Posted: Wed Jul 10, 2013 7:45 pm
by thys bas
Baie geluk Andre, (^^) (^^)

Daai eerste solo vergeet mens nooit. (!!)

Al is jou volgende een 'n DC3 of B747, die eerste een is ingebrand. En die lekkerste, en die mooiste optyg en landing!

Veilig vlieg.

Re: First Solo...

Posted: Wed Jul 10, 2013 9:47 pm
by leprechaun
Welgedaan Klein Andre en groot sakkie :mrgreen: Dis nou sulke tyd jy sal nooit weer dieselfde wees nie sterkte en baie geluk Leprechaun (^^)

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 6:11 am
by Bundy
(^^) (^^) (^^)

Baie Geluk Klein! vhpy

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 8:39 am
by Martinvt
Baie geluk Andre. (^^) (^^)

Nou is jy amper klaar. Veilig en lekker vlieg....

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 9:00 am
by Barberton Sparkie
Baie geluk Andre.

Dit sal altyd jou by bly. Dit altyd net jammer dat dit so vinnig verby is. :x As jy eers n dag of wat later daaroor nadink, dan besef jy, jinne, maar dit was so vinnig.

Daai sak agter jou rug, lyk soos n sak mielies??????? :?: Wat is daar in???? Op n meer ernstige noot, is die ruglening vas? Wat hou om in plek? Wil nie he jy moet op jou volgende solo ure he dat die sak deur jou prop gaan!! (-)

Geniet jou laaste stuk opleiding en altyd, veiligheid eerste. (^^)

Deon

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 9:35 am
by Loco
Baie geluk!!! (^^) (^^) (^^)

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 10:24 am
by nicow
Barberton Sparkie wrote:Baie geluk Andre.

Dit sal altyd jou by bly. Dit altyd net jammer dat dit so vinnig verby is. :x As jy eers n dag of wat later daaroor nadink, dan besef jy, jinne, maar dit was so vinnig.

Daai sak agter jou rug, lyk soos n sak mielies??????? :?: Wat is daar in???? Op n meer ernstige noot, is die ruglening vas? Wat hou om in plek? Wil nie he jy moet op jou volgende solo ure he dat die sak deur jou prop gaan!! (-)

Geniet jou laaste stuk opleiding en altyd, veiligheid eerste. (^^)

Deon
Die "sak" is 'n solokussing,en is met 'n tou en "safety belt" vas.

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 11:06 am
by Pietb
Baie geluk Andre.

Geniet dit wat nou voorlĂȘ !! (^^)

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 11:37 am
by Robbie Shaw
Well done!!!! many happy hour in the clouds....

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 2:48 pm
by klein
Dankie al julle aviators, vir die goeie wense. vhpy vhpy vhpy

Dankie Nico,Maartin en Gawie vir julle geduld en bystand. (Die Potties patrolie is soos n hegte familie) (^^) (^^)
Nico, dit is n voorreg om jou as leermeester te he, Dit is mense soos jy, wat sal verseker dat hierdie briljante sport, (leefwyse) , nie sal uitsterf !!
(-) (-) (-)

Al julle manne, en dames, wat hierdie forum besoek, en nog nie vlieg nie, DOEN DIT NOU,
Voor jou hare WIT word, (soos myne) ##

Kan nie wag vir my volg trippie Potties toe . Hieeeeeee haaaaaaaa

Bosveld groete !! vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy vhpy (^^)

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 4:58 pm
by Blue Max
vhpy
Baie geluk.
Jy moet nou kom kuier,.
Elands quad en Microlights is net 45 knts.

Re: First Solo...

Posted: Thu Jul 11, 2013 9:42 pm
by Turbo
Welcome to the club, good for you!! (^^) (^^) many happy flying moments!