Page 1 of 2

Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:26 pm
by nicow
Here's some pics from the past weekends fly in...the airies...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:30 pm
by nicow
more...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:34 pm
by Tailspin
Awsome Guys

Looking really Good :!: :!: (^^) (^^)

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:44 pm
by nicow
more...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:52 pm
by nicow
...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 9:19 pm
by Goose
nicow wrote:more...
Lyk my daai Cup is nie net stadig nie maar kan hoog vlieg ook :lol: :lol: het vir Thys gese hy moet pasop vir die Boeings :twisted:

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 9:49 pm
by thys bas
Goose wrote:Lyk my daai Cup is nie net stadig nie maar kan hoog vlieg ook
JJJJUUUUUUSSSSSHHHHHH! ek dog dit was koud van winter,,.... maar dit was toe van hoog vlieg! :lol: Ons was maklik 2000' bo die grond :shock: :lol:



Dit was baie lekker Saterdag. Dit is nie net die heerlike ontbyt van lekker stywe mieliepap, tamatie-en-uie sous, klompe lekker wors, broodjies en koffie nie, maar die warm verwelkoming, lekker gesels, help met brandstof ens en natuurlik die lekker vlieg in die 8/8 blou stuff en vriendelike ATC op Boom wat die dag heerlik maak. (^^) (^^) (^^) (^^)

Wens ons kon dit meer male doen (!!)

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Mon Jul 01, 2013 9:50 pm
by thys bas
Goose, het Hennie nie paar mooi fotos geneem nie? Myne was maar swak selfoonfotos.

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 7:42 am
by nicow
thys bas wrote:Goose, het Hennie nie paar mooi fotos geneem nie? Myne was maar swak selfoonfotos.
Ek het nog....sal so deur die dag post...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 7:57 am
by nicow
...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 8:21 am
by nicow
more...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 8:25 am
by nicow
more...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 8:39 am
by nicow
Guests...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 8:44 am
by nicow
more...

Re: Potties Breakfast fly in pics

Posted: Tue Jul 02, 2013 8:49 am
by nicow
Breakfast...