Ja weer terug op internet vir (hopelik) net een dag.
Sal op datum probeer kom...So baie om te vertel!!!
Het probeer verduidelik elders, hoe ons sukkel om op datum te bly....op die oomblik mag ons dalk in n fix wees, want ons is uitgeboek by Keetmans en is veronderstel om in Upington te wees maar intussen sit ons nog op Ariamsvlei en mag ons dalk nog n dag hier moet sit AGV wind.!!! Weet nie wat die gevolge sal wees nie maar my gevoel is dat die owerhede in Nam moet nie daarvan weet nie anders gaan dit n Burokratiese mengelmoes van vorms en en en en en wees.

Sal maar sien wat gebeur
