Vier ouens het na dieselfde jagplaas in die Kalahari gegaan vir baie jare. Twee dae voor hulle weer sou gaan het Vossie se vrou haar voet neergesit en gesê dat hierdie keer gaan hy nie.
Vossie se pêlle was uit die aard van die saak baie ontseld, maar wat kan ‘n man maak.
Twee dae later toe die drie egter by die jagplaas aankom kry hulle Vossie sit by die vuur met ‘n bier in die hand. Tente was klaar opgeslaan. Vuurmaak hout op ‘n hoop en die vleis klaar op die rooster.
“Hoe lank is jy al hier? En hoe de hel het jy reggekry om jou vrou te kry om jou te laat kom” wou hulle weet.
“Wel ek het vroeg vanoggend hier aangekom”
“Gisteraand sit ek gatvol op my stoel by die huis toe my vrou van agter kom en my oë toedruk en vra “Raai wie” Ek haal haar hande af en sien dat sy die sexyste nightie aanhet.
Sy vat my hand en trek my kamer toe. Daar gekom sien ek ‘n klomp kerse wat brand en roos blare die hele wêreld vol. Op die bed lê daar toue en ‘n paar handboeie. Sy sê toe ek moet haar uittrek en vasmaak op die bed. Ek doen dit to maar. Toe sê sy “Nou doen jy net wat jy wil”
So hier is ek.
n Jagstorie
n Jagstorie
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
Re: n Jagstorie
Bwahahahahaha goeie tip dankie...... 

Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Re: n Jagstorie



Amper soos.... Sannie sê.."Ag Jannie soen my op n' lekker plek"......Jannie sê.."Nee man ek gaan nie nou Loftus toe nie"
Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Re: n Jagstorie
Dit is nou een storie wat jy nie vir jou vrou moet vertel nie. Anders verloor jy "dit" ook. FOR LIFE.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 36 guests