Ek verstaan nie, Hoe kan n supllier my verantwoordelik hou vir die vorige eienaar se skuld.
Ek het nou parte nodig op my trike maar kan dit nie koop nie want die vorige eienaar skuld hom glo geld.
Ek het mos nou fair en sqaure die vliegtuig gekoop, Ek gaan ook nie skuldinvordering doen of eers die eienaar bel nie.
Wat ook baie snaaks is die vlerk en raam het nie 25 ure van nuut af gevlieg nie, maar ek haal n boutjie uit op die leading edge wat gestrip is en met plumbing tape vasgedraai is.
Ongelooflik!!!!!
Ongelooflik!!!!!
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: Ongelooflik!!!!!
Ek stem saam Folla. Dis nie goeie besigheid nie. Dis nie jou skuld as diesupplier nie sy eie rekening kan uitsorteer nie.
Was in die selfde booitjie so n rukkie terug maar nadat ek die vorige eienaar gebel het kon ons dit makilik uitsorteer aangesien daar n misverstand was, maar wat van as die vorige eineaar nie die supplier wil betaal nie?
Ek kan die suppliers se probleem verstaan maar as hy iets op skuld verskaf het, moet hy daai risiko dra
Ek sal dit moeilik vind om dan by so n persoon besigheid te doen as hy my probleme gee oor sy swak sake bestuur 

Was in die selfde booitjie so n rukkie terug maar nadat ek die vorige eienaar gebel het kon ons dit makilik uitsorteer aangesien daar n misverstand was, maar wat van as die vorige eineaar nie die supplier wil betaal nie?
Ek kan die suppliers se probleem verstaan maar as hy iets op skuld verskaf het, moet hy daai risiko dra

Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Re: Ongelooflik!!!!!
Stem saam met jou, Ek is seker dit is n misverstand tussen hulle. Maar ek voel ook dit is nie my plek om die vorige eienaar te konfronteer daaroor nie.
Se weer dit is n nuwe vlerk en raam wat maks. 30 ure ophet. As ek sien hoe die kritiese boute met plumbing tape probeer vasdraai is, sou ek hom sekerlik ook nie betaal het of weer teruggevat het nie.
Se weer dit is n nuwe vlerk en raam wat maks. 30 ure ophet. As ek sien hoe die kritiese boute met plumbing tape probeer vasdraai is, sou ek hom sekerlik ook nie betaal het of weer teruggevat het nie.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

Re: Ongelooflik!!!!!
Folla wrote:Wat ook baie snaaks is die vlerk en raam het nie 25 ure van nuut af gevlieg nie, maar ek haal n boutjie uit op die leading edge wat gestrip is en met plumbing tape vasgedraai is.

Perhaps you need to ask your AP why he missed this during Change of Ownership inspection?.....my worry would be what else is "loose"?
This supplier is shooting himself in the foot...stupid way to conduct business...you are a new, not existing
client.
Lots of sharks out there folla, hope you have not been had.

Good luck.

Re: Ongelooflik!!!!!
Dit is n boelie tegniek want as jy nie die BK of MPY wat die vliegtuig besit gekoop het nie, het die "supplier" het nie n (regs) been om op te staan nie. Kortsigtig in my opinie, maar wat is die "supplier" se weergawe?
Wiets Beukes
ZU-DOD
ZU-IFL
ZU-DOD
ZU-IFL
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1499
- Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
- Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
- Contact:
Re: Ongelooflik!!!!!
This sounds like outright blackmail !
I say name and shame the whole bloody lot ...

I say name and shame the whole bloody lot ...
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Ongelooflik!!!!!
Hello Peter! 

Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- DarkHelmet
- Toooooo Thousand
- Posts: 2046
- Joined: Mon May 23, 2005 10:12 am
- Location: Jukskei Park - Randburg
Re: Ongelooflik!!!!!
Hello Peter only works if the supplier cares about Hello Peter.
Name and shame is unfortunately the only way
Name and shame is unfortunately the only way
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Ongelooflik!!!!!
Watter bout is dit, dalk kan ek jou help?
Supplier kan nie die vliegtuig parte weier of enige eis teen jou he nie. Die vorige eienaar is in persoon of as dit in 'n besigheid se naam was dan is die besigheid verantwoordelik. Die vliegtuig het niks met die skuld uit te waai tensy hy op beslag gele was en dit deel van 'n wettlike proses was nie.

Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests