Page 1 of 1

If it fits under the cowling.....

Posted: Sun Apr 14, 2013 8:22 pm
by Boet
It is too small!!!

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Sun Apr 14, 2013 8:25 pm
by Turbo
Haha awesome, reminds me of a few of my cars!! vhpy

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Sun Apr 14, 2013 8:37 pm
by mak
vhpy vhpy vhpy

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Mon Apr 15, 2013 10:06 pm
by kloot piloot
Boet wrote:It is too small!!!
Ook maar net die neuswielietjie, verder lyk dit OK ! Prop moet darem kan deurswaai ...

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Wed Apr 17, 2013 8:34 am
by Boet
Laat my dink aan die storie van die Poeliesman wat op n snaakse toneel afgekom het, in die Namakwaland. Die Donkiekar-drywer wou onder die brug deur met sy donkie kar. Toe kry die Poeliesman hom waar hy besig is met n "kou" beitel en n hammer, om 4 sulke vore uit die onderkant van die brug te kap. En toe hy vra wat hier aangaan? "Hierie bruggetjie is vir geheel te laag, die Donkies se ore haak, dan wil hulle nie deurloop nie". Se die Poeliesman, maar hy kan mos maar net die sawwe sand onder weg grawe, kom die antwoord: " Ma dis mos hulle se ore wat te lank is, nie hulle se voete nie"! Da issie pille wat daarvoor help nie.

Maak maar net die Cessnatjie se bene bietjie langer. :wink:

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Wed Apr 17, 2013 9:01 am
by nicow
:lol: :lol: :lol: (^^)

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Fri Apr 19, 2013 1:23 pm
by Boet
Jaaaa, en so daarvan gepraat, vertel hulle my vannie ou wat hopeloos te goed "bedeeld" die wereld ingekom het. Aanvanklik was dit nie n probleem nie, maar toe hy groter word was vroe more of as hy iets gesien of gedink het wat hom bietjie "opgewonde" gelaat het, se nasleep maar GROOT verleentheid. :oops: :oops: :oops: :oops: Soveel so dat hy toe as jong man Dr toe is om die "ding" korter te laat maak. En toe hy vas aan die slaap op die operasietafel le, en die Dr sy mes optel, toe se die DR: O jukai, nous hie n perbleem. Ek ge gavergeet om virrie man te vra hoeveel ons moet afsny. :oops: :oops: :oops: :oops: Dis toe nou n groot verleentheid, want as hulle nou die man laat wakker worre, net om te vra, sal hulle mos nou lyk soos n spul amateurs...... se die een teater sustertjie, maar in saal 3e in die hospitaal werk n suster Vannermerwe, wat KEN van die goeterse, en sy kan mos kom kyk en se wat sy dink sal n "gemaklike" lengte wees. Sy, die Suster Vannermerwe, kom kyyyyk toe die besigheid soooo, en se: Ai jinnetjie dr, kan ons nie maar net sy bene n bietjie langer maak nie??! :mrgreen:

Re: If it fits under the cowling.....

Posted: Fri Apr 19, 2013 2:26 pm
by nicow
:lol: :lol: :lol: (^^)