Page 1 of 1
Solo
Posted: Mon Apr 08, 2013 8:59 am
by nicow
Re: Solo
Posted: Mon Apr 08, 2013 9:22 am
by Tribal Croc
Re: Solo
Posted: Mon Apr 08, 2013 10:54 am
by GawieL
Baie geluk Wiets en Nicolaas. Nou gaan dit lekkerder raak.

Re: Solo
Posted: Mon Apr 08, 2013 10:27 pm
by klein
Re: Solo
Posted: Tue Apr 09, 2013 3:58 am
by smallfly
Geluk manne !! Hou daai balletjie in die middel !!
Re: Solo
Posted: Tue Apr 09, 2013 7:35 am
by nicow
Wiets...
Re: Solo
Posted: Tue Apr 09, 2013 7:37 am
by nicow
Nicolas...
Re: Solo
Posted: Tue Apr 09, 2013 12:54 pm
by Triker
My magties, daar is my eerste Aquila wat ek gehad het. ZU-DOD
Baie geluk ouens
Re: Solo
Posted: Tue Apr 09, 2013 1:12 pm
by Loco
Baie geluk Wiets & Nicolas!!!
Hoop julle kom draai Saterdag by Kitty Hawk dan kan ons julle solo vier!
Re: Solo
Posted: Wed Apr 10, 2013 6:30 am
by Bundy
Baie geluk julle twee.
Die glimlag op die photo's se alles.
(The quote in the Newsletter you will be recieving today/tommorrow is especially relevant to you guys!)
Well done Potties Flying school!
At this rate, pretty soon there will be more qualified Pilots than drivers in your neck of the cabbage patch!
Great for our sport...keep up the good work and good luck with the rest of your training guys.
Whoo hoo!
Re: Solo
Posted: Wed Apr 10, 2013 10:07 pm
by ZUDOD
Baie dankie almal.
Nico is n uitstekende instrukteur met hope geduld. Dankie Nico! Ook die manne van Potties, Martin en Gawie, vir die belangstelling en hulp. Ek gaan julle raad en ondervinding mis as ek eers hier by die huis vlieg. Dit gaan maar n eensame storie wees want sover ek weet sal daar dan 2 trikes hier noord van die Soutpansberg wees.
Triker, ZU-DOD vlieg soos n droom. Anthony, as die weer saamgespeel het met die opleiding, sou ek dalk saam met Nico-hulle Kitty Hawk toe gevlieg het. Dalk volgende jaar... Ek gaan defnitief Alldays Bosveldfees toe vlieg as die weer dit toelaat.
Wiets Beukes
Re: Solo
Posted: Fri Apr 12, 2013 7:34 am
by Turbo
ek is jaloors - geluk manne!