Page 1 of 1

Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 9:28 am
by Air Hog
The other day I went to Pick and Pay to get some Epol dog food for my dog and while waiting at the till point, the woman behind me ask me if I have a dog. I said to her “No, I am starting my Epol diet again”. She looked at me puzzled and I continue “actually I shouldn’t because last time I ended up in hospital in the intensive care unit with lots of pipes and machines attached to me. But, because I lost 22kg’s the last time, I thought I will give it another go”. I told her the advantages of Epol diet, you know, all the vitamins and minerals that one needed and it is so easy to follow. All you do is you fill your pockets with these nuggets and as you get hungry, you flip a couple on your mouth.
At this stage in the queue, I had the attention of everyone around me, especially the guy behind the woman. She asked me how I ended up in Intensive care, was it because of food poisoning?
I replied “No, I was sitting in the middle of the street licking my backside when I got run over by a Putco bus”
I thought the guy behind her was going to get a stroke the way he laughed… :twisted:

Re: Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 11:03 am
by Sad-Ham
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 11:17 am
by Alpha
10/10... (^^) (^^)

Re: Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 1:40 pm
by thys bas
Biedievoel Air Hog :lol: :lol: :lol: :lol:

My vrou sê pilots is mal maar hierdie een is COOL (!!)

Re: Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 1:45 pm
by D2O
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Love it!

(^^)

Re: Epol Diet

Posted: Thu Mar 28, 2013 6:33 pm
by Folla
Bly snaaks. :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Epol Diet

Posted: Fri Mar 29, 2013 3:10 pm
by Boet
n Goeie ou vriend van my, Oom Freddie Jooste het op Kenhardt gebly vir baie jare, en het as werktuigkundige gewerk by die Afdelingsraad. Hy het, omdat Kenhardt so n klein dorpie is, werk-toe en huis-toe gestap. En as hy so n 800m ompad gestap het, gesweer Jan Bean se bar was op sy pad huis toe. Een dag loop hy by die kaffee aan om vir hom n pakkie Lexington te koop, en hy sien in die yskas le sulke spits pakkietjies met blink pampier toegedraai en sulke geel-en blou labeltjies op. En hy vra: Nou watse goed is daai? Nee se die keffie eienaar, dis Rokkeford kaas, of Stink-kaas soos party mense hom noem. Nou maar gee maar , en toe hy betaal, kom hy agter DIE kaas is nogals donners duur, maar is toe te trots om dit nou weer terug te gee. En so loop hy toe maar weer sy 800meter ompad om by sy huis uit te kom.......via Jan Bean se bar.
En toe hy lekker gemaklik sit, met sy dop voor hom, steek hy n Lexington aan, en dit val hom by van sy stuk kaas in sy sak. Toe die papiertjie ritsel, toe sit en KYK Jan Bean se bont Foxterrier hondjie hom met nat neusie, blink ogies en n sterjie wat waai. En hy dag so by homselwers: f-k jou hond, DIE kaas is daam te verdomp duur om virre blerrie hond te gee, en hy maak die pakketjie oop, en besef hoekom party mense se dis "stinkkaas". Maar toe vat hy n diep sluk aan sy dop en maak sy Jousef Rodgers knipmes oop en sny vir hom n stukkie kaas, en voor hy lank daaroor kan dink, toe sit hy dit in sy mond, en toe kom hy agter DIE kaas, proe soos hy ruik. En toe spoe hy die stukkie kaas uit, en die hond vang dit sommer so in die lug. En vertel hy my dit vir die waarheid, toe trek daai hond sy lippe soooo weg van sy tanne af, en hy sluk daai stuk kaas so uuump vinnig in, en toe gooi daai hond hom op sy sy neer en le en lek in sy hol om n beter smaak in sy bek te kry. :shock:

Re: Epol Diet

Posted: Fri Mar 29, 2013 6:51 pm
by Air Hog
Nou so gelag oor Boet se storie, vrou dink ek is mal!!

Re: Epol Diet

Posted: Fri Mar 29, 2013 8:45 pm
by Boet
Hogman, dalk is sy nie te ver uit nie :lol:

Re: Epol Diet

Posted: Fri Mar 29, 2013 9:05 pm
by gerhard rossouw KR2
Boet wrote:n Goeie ou vriend van my, Oom Freddie Jooste het op Kenhardt gebly vir baie jare, en het as werktuigkundige gewerk by die Afdelingsraad. Hy het, omdat Kenhardt so n klein dorpie is, werk-toe en huis-toe gestap. En as hy so n 800m ompad gestap het, gesweer Jan Bean se bar was op sy pad huis toe. Een dag loop hy by die kaffee aan om vir hom n pakkie Lexington te koop, en hy sien in die yskas le sulke spits pakkietjies met blink pampier toegedraai en sulke geel-en blou labeltjies op. En hy vra: Nou watse goed is daai? Nee se die keffie eienaar, dis Rokkeford kaas, of Stink-kaas soos party mense hom noem. Nou maar gee maar , en toe hy betaal, kom hy agter DIE kaas is nogals donners duur, maar is toe te trots om dit nou weer terug te gee. En so loop hy toe maar weer sy 800meter ompad om by sy huis uit te kom.......via Jan Bean se bar.
En toe hy lekker gemaklik sit, met sy dop voor hom, steek hy n Lexington aan, en dit val hom by van sy stuk kaas in sy sak. Toe die papiertjie ritsel, toe sit en KYK Jan Bean se bont Foxterrier hondjie hom met nat neusie, blink ogies en n sterjie wat waai. En hy dag so by homselwers: f-k jou hond, DIE kaas is daam te verdomp duur om virre blerrie hond te gee, en hy maak die pakketjie oop, en besef hoekom party mense se dis "stinkkaas". Maar toe vat hy n diep sluk aan sy dop en maak sy Jousef Rodgers knipmes oop en sny vir hom n stukkie kaas, en voor hy lank daaroor kan dink, toe sit hy dit in sy mond, en toe kom hy agter DIE kaas, proe soos hy ruik. En toe spoe hy die stukkie kaas uit, en die hond vang dit sommer so in die lug. En vertel hy my dit vir die waarheid, toe trek daai hond sy lippe soooo weg van sy tanne af, en hy sluk daai stuk kaas so uuump vinnig in, en toe gooi daai hond hom op sy sy neer en le en lek in sy hol om n beter smaak in sy bek te kry. :shock:
Nou ook net so lekker gelag. My vrou vra my waarvoor ek lag, en dink toe die storie sal nie so lekker oorvertel in engels nie... :lol: