Page 1 of 1
my new toy...
Posted: Thu Mar 14, 2013 5:52 pm
by tigger
Hier is n trot suid-afrikaanse produk wat so lekker vlieg.
As jy daarin gaan vlieg gaanjy dadelik een van hulle wil koop
Re: my new toy...
Posted: Thu Mar 14, 2013 6:07 pm
by Jetman
Baie geluk. Geniet die "girl" en vlieg veilig. Hiermee wens ek ook vir jou baie voorspoedige vliegtyd toe.
Hendrik Loots aka Skin
Re: my new toy...
Posted: Thu Mar 14, 2013 6:15 pm
by tigger
Baie dankie "skin"
Re: my new toy...
Posted: Thu Mar 14, 2013 6:42 pm
by vanish
tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve
Re: my new toy...
Posted: Thu Mar 14, 2013 7:14 pm
by tigger
Steve.. Eg suid afrikaans...zoom maar in op die foto's die naam van die trike is daarop..
Maar sy vlieg lekr lig op die stok en n 13sq topless van oom jenia..
Toemaar ek het ook gekwyl geld bymekaar geskraap en gese dis nou of nooit..
Eerste nav gevlieg...6.8 ure aan n 1000km..
En ek se dit met n smile!!
Re: my new toy...
Posted: Fri Mar 15, 2013 3:23 am
by vanish
wow doing an avaerage of 90 MPH

MANNE,en dan lyk die dingetjie tog te mooi hoor! sal ook xcountry gaan as mens kan beweeg. jenya se vlerk werk, het hy vir jou nuut ontwerp of net 'ge chop"
verder gaan jy vir my verduidelik hoe ek hier moet zoom, want kannie vergroot nie, prentjies te min pixels.
groete steve
Re: my new toy...
Posted: Fri Mar 15, 2013 7:53 am
by nicow
vanish wrote:tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve
Baie geluk
Vertel ons meer
Waar en vir hoeveel

Re: my new toy...
Posted: Fri Mar 15, 2013 8:52 am
by tigger
Steve gaan save die foto en vergroot dit na n groter pixel...
Vlerk is standaart 13sq so daar is niks gechop ni...
Meeste manne vlieg die 15sq topless mAar min weet watse potensiaal die 13sq inhou..
Prys....baie baie minder as n quik...
BRS shoot ingesluit..
Basic info... Die hele trike word opgeset soos wat jy dit wil he.?
Jenia het n goeie vlerk hier..
Vir die wat wonder en seker altyd sal wonder dis n thunderbolt..
En ek se dit met trots...
Ek wou n quik gekoop omrede ek al n hele paar ure agter my naam het met dit het maar het die amerikaanse reevo gaan vlieg en dit skop seriuos gat..
Maar vir R550 000 was net belaglik en ek het gaan soek vir iets wat my dieselfde preformance gee vir minder geld en walla..
Ek sal enige iemand vat vir n demo maak jou mening en opinie..aan negatiewe stellings stel ek glad ni belang ni
In my oe enige vliegtuig is so goed of sleg soos die pilot wat dit vlieg...
So asb manne kom ons se welgedaan aan mense wat hul tyd en liefde in die sport wil indruk soder enige lelike aanmerkings...
Tigger...
Re: my new toy...
Posted: Fri Mar 15, 2013 2:46 pm
by Boet
Re: my new toy...
Posted: Fri Mar 15, 2013 3:12 pm
by tigger
Dankie boet!!
Altitude is money in the bank...!

Re: my new toy...
Posted: Sat Mar 16, 2013 7:26 am
by Tumbleweed
Congratulations. Nice to see the trike progress.
Re: my new toy...
Posted: Sat Mar 16, 2013 8:53 am
by tigger
Thanks tumbelweed... Hope to catch up with u guys somewhere in the near future..
Re: my new toy...
Posted: Wed Mar 20, 2013 6:05 pm
by kloot piloot
demon wrote:I would like to see this and compare to the GT450 and Quik R trikes.
Yip, would be good. Maybe we get to see the "Ultimate race" happening at last. Can't find that thread right now, but there was one.