Page 1 of 1

Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Sun Mar 10, 2013 11:07 am
by calabash
Ons is besig met die ontwikkeling van n nuwe vliegveld en lodge, 20 Nm Noord Oos vanaf Wonderboom lughawe, 48 Km van Pretoria CBD. Binne die nuwe Dinokeng groot 5 wildtuin op n privaat reservaat 685 Ha groot, Aanloopbaan 1000 meter met hanger spasie asook "hanger stands" te koop teen R15 000. Beperkte aantal erwe daar te koop vanaf R140 000 tot R250 000 wat jy kan ontwikkel in of n karavaan/kamp staanpleK, n eksklusiewe tent opset of n vaste struktuur. Die lodge sal dit vir jou uitverhuur as akkomodasie waneer nie in gebruik deur jouself, wat n gewaarborgde inkomste sal lewer van tussen R6000 to R20 000 per maand, afhangende van aantal dae beskikbaar gestel per maand . Wil ook graag weet of daar belangstelling sou wees vir persone wat dalk n vliegskool daar wil vestig, maintanance wil doen of enige ander relevante besigheid. mail gerus indien u belangstel dinokengprop@mweb.co.za

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Sun Mar 10, 2013 12:48 pm
by Loco
Wow klink baie goed, hoe naby is julle van Steve Bosch se plek af?

GPS koordinate asb?

Groete
Ant

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Sun Mar 10, 2013 7:32 pm
by Reuben zu-ccm
This sounds goood !!!! ##

Please give us more info GPS koordinate asb or email to reubenels01@gmail.com

Thanks
Reuben vhpy
0829094722

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Sun Mar 10, 2013 9:59 pm
by calabash
will post all info in the morning. recieved a lot of emails that i am trying to answer..

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Mon Mar 11, 2013 8:25 am
by nicow
Meer info asb...

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Mon Mar 11, 2013 5:22 pm
by ZS-NEL
calabash wrote:will post all info in the morning. recieved a lot of emails that i am trying to answer..
Dit was aand en dit was more.....die tweede dag.

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Mon Mar 11, 2013 6:36 pm
by Badger
[quote="ZS-NEL"][quote="calabash"]will post all info in the morning. recieved a lot of emails that i am trying to answer..[/quote]
Dit was aand en dit was more.....die tweede dag.[/quote]
s079

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Tue Mar 12, 2013 12:05 pm
by calabash
Snaaks ne !!!! net n biekie besig, maar as ek kyk na die hoeveelheid navrae dink ek dit is i definitief ons gaan voort, ZS NEL jou mail is is op pad. Daar is te veel inligting om hier te laai, koordinate is 1000 Meter Gravel Runway To Be Tarred Within 12 Months 20 Hanger Stands For Sale For Private OR Business Use Coordinates 25º 24’32.00S / 28º 30’2.50 E Runway Bearing 345º And 165º Met n klomp ander inligting, nou besig met CAA VIR FINALISERING.

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Tue Mar 12, 2013 12:12 pm
by nicow
calabash wrote:Ons is besig met die ontwikkeling van n nuwe vliegveld en lodge, 20 Nm Noord Oos vanaf Wonderboom lughawe, 48 Km van Pretoria CBD. Binne die nuwe Dinokeng groot 5 wildtuin op n privaat reservaat 685 Ha groot, Aanloopbaan 1000 meter met hanger spasie asook "hanger stands" te koop teen R15 000. Beperkte aantal erwe daar te koop vanaf R140 000 tot R250 000 wat jy kan ontwikkel in of n karavaan/kamp staanpleK, n eksklusiewe tent opset of n vaste struktuur. Die lodge sal dit vir jou uitverhuur as akkomodasie waneer nie in gebruik deur jouself, wat n gewaarborgde inkomste sal lewer van tussen R6000 to R20 000 per maand, afhangende van aantal dae beskikbaar gestel per maand . Wil ook graag weet of daar belangstelling sou wees vir persone wat dalk n vliegskool daar wil vestig, maintanance wil doen of enige ander relevante besigheid. mail gerus indien u belangstel dinokengprop@mweb.co.za
Stuur asb vir my ook meer info-klink soos my aftree plek (!!) adres is nico@pottiesnuus.co.za .

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Tue Mar 12, 2013 12:13 pm
by calabash
probeer pic laai area waar ons besig is om te ontbos vir vliegveld

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Wed Mar 13, 2013 10:25 am
by calabash
Thanks, we had a great response sovar, some real helpful advise and comments with keen interests from fellow pilots who wants to start a business venture here as well as from investers. It"s great to see that the avaition enviroment has such a spirrit where humans still care to help others with there rich knowledge gained in life really caring. Not something that you find in other business enviroments, i suppose thats why we fly becouse we are different ?

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Mon Mar 18, 2013 1:37 pm
by calabash
Should you need information, kindly mail to hennox403cc@mweb.co.za we have a full presentation with all information

Re: Nuwe vliegveld 20 Nm Noord Oos van Pretoria

Posted: Thu Mar 28, 2013 12:10 pm
by calabash
Thanks again for all the advise and help from everybody, specially to Gert Bloghaus the Tecnam dealer for SA, Maruis Nel who needs no introduction, Shan from Signimage, Marie White from General Pilot Supplies, Lalla Alexander from AviMap, Willie from African Pilot and the insurance guys Wayne Engelbeen of Genises insurance brokers as well as to all the other fellow pilots that took a keen interest in the new development. What started of as a nightmare is turning into fun. We will keep you all posted on our progress regarding the airfield and sales on stands. Should anybody need furthe information kindly mail to hennox403cc@mweb.co.za