Page 1 of 1

New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 7:20 am
by nicow
Congrats to Gawie Labuschagne who passed his flight test yesterday (^^) (^^) (^^) .

Gawie,hou by die reels,bly veilig,en moet nie ophou vlieg nie :!: Nou begin die groot leer eers ## ## ... (^^) (!!)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 7:36 am
by Tailspin
Nice one Gawie

Welcome to the Wild Side (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 9:36 am
by Bundy
Gawie...jou bier is gratis by "Episode 3"

Veels Geluk. (^^)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 9:40 am
by John.com
Well done Gawie! (^^)

Welcome to the wonderful family of aviators!!

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 9:46 am
by Tribal Croc
(^^) (^^) (^^) Baie geluk (^^) (^^)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 9:47 am
by D2O
Well done! (^^)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 9:59 am
by Loco
Baie geluk Gawie veilig vlieg!!! (^^) (^^) (^^)

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 10:04 am
by GawieL
Baie dankie aan julle almal. Ek het so stil stil baie by julle almal geleer. Spesiale dankie aan Nico wat my mooi geleer het. Bundy ek is nie eindelik n bier drinker maar daai bier van jou gaan beslis drink. n Droom het waar geword.

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 10:26 am
by Bundy
Dan maak ek seker daar is ietsie "met Eish" daar net vir jou... (^^) :lol:

Re: New Pilot

Posted: Fri Jan 25, 2013 10:28 am
by Grumpy
(^^) (^^) (^^) (^^)