Page 1 of 3
So Folla is klaar.
Posted: Mon Jan 07, 2013 11:51 am
by Folla
Woensdag (hopelik) weergebonde, Begin ek by Rhino wat ek al Jare oor droom.
Ek sal al die bedankings doen as ek liksens kry, maar vir my vrou moet nooit weer se vlieg in jou m@#$r in nie want nou sal ek dit rerig kan doen."In Styl".
Enige raad vir eerste vlug en waar klap Maruis jou die meeste met foute wat gemaak word
Groete Begin van n nuwe wereld.
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 12:15 pm
by Loco
Lekker Folla jy gaan dit baie geniet!
O ja Marius klap mens oral rondom jou kop sodat jy nie eintlik kan weet waar om te keer nie...
Groete
Ant
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 12:49 pm
by nicow
Jy moet dit geniet

-hou ons op hoogte met jou vordering,en beskryf jou eerste les vir ons

.
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:12 pm
by Folla
Sal so maak, baie dankie.
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:16 pm
by Bulletjie
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 4:21 pm
by Folla
Maar ek het mos nou genoeg by jou geleer,of dit is wat jy gese het!!!!!!!
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 07, 2013 6:20 pm
by Bundy
All the best Folla...good luck and make like a sponge dude....absorb!
You're in good hands with Mr Nel...(like having an Oranguatan in the back seat

)
Keep us posted...life changing experience mate.
Wed weather looks great.... Enjoy.

Re: So Folla begin.
Posted: Tue Jan 08, 2013 3:30 pm
by Folla
Baie dankie Bundy.
Kan nie meer wag om te begin nie.

Re: So Folla begin.
Posted: Tue Jan 08, 2013 10:50 pm
by bobthebuilder
In a few more hours .... your life will forever change.
Best of luck, take your time, and enjoy every minute.
Re: So Folla begin.
Posted: Thu Jan 10, 2013 3:22 pm
by Bulletjie
Folla, where is the feedback? A spy send me a picture of your first lesson!

Re: So Folla begin.
Posted: Fri Jan 11, 2013 12:34 pm
by nicow
Re: So Folla begin.
Posted: Fri Jan 11, 2013 1:12 pm
by Air Hog
Klink my hy het geskrik, stom?
Re: So Folla begin.
Posted: Mon Jan 14, 2013 12:07 pm
by Folla
Nou Ja uitgevang, Ek het iewers gelees altitude en airspeed is baie belangrik, maar nou die dag toe moet ek oor n braai hoor alle studente is dom.
So toe onthou ek net altitude. Vanwaar die foto deur jou spy geneem is.
Nee kyk Dit was nou die beste,bangste ,amper natmaak oomblik toe ek nou skielik moet voorsit en daar gaan ons.
Die gevoel en ondervinding ken julle mos nou al. Vir my was dit nogsteeds n Adventure.
Dankie Maruis.
En Gerhard

Re: So Folla begin.
Posted: Sun Feb 03, 2013 7:08 pm
by pietmeyer
Folla
Dis ek wat met jou gepraat het vanoggend daar toe ons oor jou plek vlieg.
Waneer kom jy saam en hoe gaan die training aan?
Groete
Piet
Re: So Folla begin.
Posted: Sun Feb 03, 2013 9:00 pm
by Air Hog
Congrats Folla on your Solo flight! May there be many hours of safe flying!