Le Boss in Warmbad
Posted: Sun Dec 30, 2012 9:35 pm
Hi sommer almal wat belangstel.
Net se dankie aan Marius (Captain Long Hall) en Anthony omdat julle “Le Boss” Warmbad toe gebring het. Ek skuld julle “big time”. Uiteindelik het ek ook nou n airie in die hanger. Reeds Augustus gekoop en hy’s nou eers tuis. Ek kon vandag vir 10 min in my eie airie oor Warmbad vlieg danksy julle
Moerse komplikasies intussen gehad en dit voel kompleet of dit nie wil end kry nie. Sodra ek een ding uitgesorteer het is daar n volgende ding wat probleme gee.
Was by tye al redelik negatief en sommer net plain weg gatvol vir alles en almal.
Stadig maar seker sal alles seker in plek val.
In die proses n baie belangrike les geleer wat ek lankal weet maar nie met “le Boss” toegepas het nie….! So, nou gee ek dieselfde raad vir die wat belangstel
As jy n boot koop, vaar eers met hom op die water. As jy n kar koop, ry hom eers êrens heen. As jy n vliegtuig koop………….
!
Ten minste is “Le Boss” nou uiteindelik reg.
Nogmals dankie aan almal.