Le Boss in Warmbad

Matters of general interest
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Le Boss in Warmbad

Postby le boss » Sun Dec 30, 2012 9:35 pm

Hi sommer almal wat belangstel.

Net se dankie aan Marius (Captain Long Hall) en Anthony omdat julle “Le Boss” Warmbad toe gebring het. Ek skuld julle “big time”. Uiteindelik het ek ook nou n airie in die hanger. Reeds Augustus gekoop en hy’s nou eers tuis. Ek kon vandag vir 10 min in my eie airie oor Warmbad vlieg danksy julle (-) (-)

Moerse komplikasies intussen gehad en dit voel kompleet of dit nie wil end kry nie. Sodra ek een ding uitgesorteer het is daar n volgende ding wat probleme gee. :(> :x
Was by tye al redelik negatief en sommer net plain weg gatvol vir alles en almal.
Stadig maar seker sal alles seker in plek val.
In die proses n baie belangrike les geleer wat ek lankal weet maar nie met “le Boss” toegepas het nie….! So, nou gee ek dieselfde raad vir die wat belangstel
As jy n boot koop, vaar eers met hom op die water. As jy n kar koop, ry hom eers êrens heen. As jy n vliegtuig koop………….!!!!! :roll: :roll:
Ten minste is “Le Boss” nou uiteindelik reg. (^^) (^^)

Nogmals dankie aan almal. puff ##
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Le Boss in Warmbad

Postby Tribal Croc » Mon Dec 31, 2012 8:47 am

Aitsa (^^) (^^) (^^)

Geluk met die lisensie ## ## ##

Ek sal een of ander tyd n draai kom maak dan kan ons saam vlieg vhpy
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Biggles of Africa
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 66
Joined: Thu Mar 08, 2007 1:41 pm
Location: 500' AGL
Contact:

Re: Le Boss in Warmbad

Postby Biggles of Africa » Mon Dec 31, 2012 9:25 am

Image
Loco
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1097
Joined: Sun Nov 27, 2011 7:53 pm
Location: Crosswinds
Contact:

Re: Le Boss in Warmbad

Postby Loco » Mon Dec 31, 2012 10:08 am

Nice meeting you yesterday Louwrens & congrats on the beautiful aerie

Hope you sort out the last issues fast & get up in the sky ASAP

Here's Louwrens & Marius
belabela.jpg
Cheers
Ant
Anthony Hugo

Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
User avatar
le boss
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 56
Joined: Fri May 18, 2012 2:23 pm
Location: Warmbaths

Re: Le Boss in Warmbad

Postby le boss » Mon Dec 31, 2012 5:50 pm

Thanks TC. Maar die Lisensie is nog nie daar nie.
Het nou n airie, vliegure, hanger,ens, ...O shit....! Kan na dese met reg vra, moet ek nog n lisensie ook kry...?
Hoop dit is darem nie te ver in die toekoms nie.

Nee, die airie is darem al in n Hanger in Warmbad nadat dit "all over" in al wat n hanger was vanaf Augustus.
Het vandag heeldag aan haar gewerk. Radio is uit gesort en werk mooi. Remme, temp, ens. is ook
uit gesort. (Ek dink so.) Sal Woensdag die airie op en af taxi op die runway. Al taxi ek n hele tenk brandstof
uit, maak nie saak nie. Wil seker maak al die "bollie" is opgeklaar....!
Louwrens
ZU-TCT (Cobra)
FAWA (Warmbad)
Loco
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1097
Joined: Sun Nov 27, 2011 7:53 pm
Location: Crosswinds
Contact:

Re: Le Boss in Warmbad

Postby Loco » Mon Dec 31, 2012 5:58 pm

le boss wrote:Thanks TC. Maar die Lisensie is nog nie daar nie.
Het nou n airie, vliegure, hanger,ens, ...O shit....! Kan na dese met reg vra, moet ek nog n lisensie ook kry...?
Hoop dit is darem nie te ver in die toekoms nie.

Nee, die airie is darem al in n Hanger in Warmbad nadat dit "all over" in al wat n hanger was vanaf Augustus.
Het vandag heeldag aan haar gewerk. Radio is uit gesort en werk mooi. Remme, temp, ens. is ook
uit gesort. (Ek dink so.) Sal Woensdag die airie op en af taxi op die runway. Al taxi ek n hele tenk brandstof
uit, maak nie saak nie. Wil seker maak al die "bollie" is opgeklaar....!
Baie nice!!! Wat was toe die probleem met die radio, los konneksie erens?
Anthony Hugo

Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 48 guests