Page 1 of 1

Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 12:29 pm
by Bulletjie
Happy birthday!!! (^^) I hope that you have a wonderful day with many safe landings in the year to come! (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 12:50 pm
by Boet
Dankie Bulletjie, for your kind wishes, and a LOT of safe flying to you too! (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 1:07 pm
by Aerosan
Geluk Oom Boet (^^) (^^) mag daar nog baie wees.

Sanna

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:03 pm
by KFA
Geluk Boet. Hulle se op jou ouderdom verjaar mens nie meer nie, jy verweer net......... :wink: (^^) Hoe het jy nou die dag gese....... Jy kyk nie meer met begering nie maar net met waardering........ (!!) (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:06 pm
by IceAge
Baie geluk Oom. Geniet die dag.

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 2:22 pm
by Air Hog
Baie geluk Boetman
Mag daar nog BAIE vliegjare wees!!

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 3:13 pm
by nicow
Baie geluk (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 6:21 pm
by John Boucher
Braai a tjop, have a dop .... vat hom rooi toe Boet! (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 8:06 pm
by Jean Crous
vhpy Baie geluk Boet, mag daar nog so baie wees dat dit jou verveel.
Groete
Jean.

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 8:34 pm
by Boet
Dankie kerels, vanaand weer aangegaan op my spesiale gebalanseerde dieet: n Lekker vet gebraaide lam tjop in elke hand. Dem, dis lekker om n wit mens te wees. Ma jy moet net n lekker witmens wees! (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 8:56 pm
by Goose
Oom Boet

Baie geluk met die verjaardag hoop daar is nog baie (^^)

Hoop die is die jaar van die Loto vir Oom :wink:

Groete
Goose

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Fri Dec 07, 2012 10:43 pm
by klein
Geluk Boet. Hoop jy t n great dag gehad !!! (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Sat Dec 08, 2012 12:50 pm
by Grumpy
Cheers Boet, Geluk met jou verjaarsadg. Many more my Pal.
Groete daar.
Grumps

Re: Happy Birthday Boet

Posted: Sat Dec 08, 2012 3:13 pm
by vernon11
Cheers Boet. Hope you have many more. (^^) (^^) (^^)
Regards,
Vernon.