Page 1 of 1

Schweizer-Reneke

Posted: Thu Nov 22, 2012 11:20 am
by Folla
Enige forum lede in Schweizer Reneke. Sien daar is twee hangers net voor die dorp.
Besig met site-establishment tussen Schweizer en Wolmaransstad. Sal graag die naweek wil kom kyk hoe en wat julle vlieg. :roll:

Re: Schweizer-Reneke

Posted: Thu Nov 22, 2012 3:57 pm
by sampie
Hier is twee WCM en 1 RAF gyro, gee my maar n lui as jy in die omgewing is.
My no. is 0828578647

Re: Schweizer-Reneke

Posted: Thu Nov 22, 2012 9:00 pm
by Blue Max
vhpy
Ja daar is trikers in die Schweizer omgewing,.
Het van hulle ontmoet met die laaste Alldays outing..
Sal hulle ook wil besoek op pad na die panne.!!

Re: Schweizer-Reneke

Posted: Thu Nov 22, 2012 9:34 pm
by sampie
Laat weet maar as oom hierdie kant toe kom oom het my en Tiaan se no.

Re: Schweizer-Reneke

Posted: Sat Nov 24, 2012 12:41 pm
by Folla
Glad nie vliegweer hierdie na week vir julle nie, Maar ek glo julle waardeer die reen meer.