Page 1 of 1

Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 12:21 pm
by nicow
Baie geluk aan Gawie wat gister solo (!!) gegaan het (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 12:24 pm
by Tribal Croc
(^^) (^^) (^^) (^^) Baie geluk (^^) (^^) (^^) Geniet die res van jou 'solo" training ##

Re: Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 12:53 pm
by GawieL
Baie dankie Nico vir al jou geduld. Jy het presies geweet wanneer was die regte tyd om solo te gaan. Ek wil nou op hierdie forum vir Nico se hy is n "create" instrukteur.

Re: Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 1:42 pm
by le boss
Baie Geluk Gawie ou maat. Jy kan nou gerus Warmbad toe SOLO... (^^) (^^) (^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 2:18 pm
by Gyronaut
Baie geluk Gawie. Mens vergeet NOOIT jou eerste solo nie en jy sal altyd jou instrukteur in jou ore hoor!
Hou die lapkant bo!

(^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Tue Sep 18, 2012 3:38 pm
by Pietb
Baie Geluk Gawie !! (^^) (^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Wed Sep 19, 2012 7:46 am
by klein
Baie geluk Gawie !!! Ek hoop om jou ook die naweek op Potties te sien (^^) (^^) (^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Wed Sep 19, 2012 10:03 am
by Tailspin
NIce one Dude. (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

You do realise this is the beginning of the never ending story :!: :!: :!: :!:

Re: Solo in Potties

Posted: Wed Sep 19, 2012 8:33 pm
by Blue Max
vhpy
Baie geluk Gawie..
Nou kan jy by Elands Quad en ML kom kuier..net n uur en 10 min van julle af..
Baie geluk ook Nico..
Ek dink die instrukteur verdien altyd n pluimpie vir al die werk om n ou sy vlerkies te laat kry..
Dit bly n lewensgevaarlike werk.!!!!!( veral as jy n student soos ek het!!!!!!!) (-)
(^^)

Re: Solo in Potties

Posted: Wed Sep 19, 2012 8:44 pm
by Asterix
Geluk Gawie! (^^)

Vertel bietjie vir die mense wat het jy gekoop? :wink:

Re: Solo in Potties

Posted: Thu Sep 20, 2012 9:19 pm
by Beefmaster
Geluk Gawie! Veilig vlieg en onthou: Blaas al jou geld op vlieg! Ek het, en dit was blerrie lekke, nous ek arm, en even dis sommer lekke :)

Re: Solo in Potties

Posted: Fri Sep 21, 2012 8:35 am
by Loco
Bake geluk jou lewe gaan nou nooit weer dieselfde wees nie!

Hoop as ons Rhino ouens weer daar kom kuier het jy al jou liksens

Groetnis
Ant

Re: Solo in Potties

Posted: Fri Sep 21, 2012 10:07 am
by GawieL
Baie dankie aan julle almal. Ek is egter bevrees dat die lekker nou net lekkerder begin raak het. Dankie weereens Nico dat jy n droom vir my help waar word het.