Page 1 of 1
ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:03 am
by Folla
Baie dankie Andre vir die geduld. FDW is nou Folla sin

. Hy staan weer by kroon, hopelik vlieg ek een van die dae saam met julle. Dankie Gerhard vir die inhuldigings braai by Kroon gisteraand. Dit was special. Groete.
Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:12 am
by Air Hog
Baie geluk Folla
Ek weet sy gaan baie plesierige vliegure bring. Baie goeie kopie.
Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:26 am
by Pietb
Wys ons bietjie hoe lyk FDW asb ?
Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:42 am
by nicow
Pietb wrote:Wys ons bietjie hoe lyk FDW asb ?

Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:49 am
by Air Hog
Gaan kyk hier:
viewtopic.php?f=3&t=18295
Het die aerie gesteel.
Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 12:53 pm
by nicow
Baie geluk

Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Wed Sep 05, 2012 3:41 pm
by Pietb
Baie mooi en geluk Folla !!

Re: ZU-FDW nuwe eienaar.
Posted: Thu Sep 06, 2012 7:45 am
by Tailspin