En toe kom die propeller los en die juweeltjies is..........

Matters of general interest
User avatar
Leprachaun
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1161
Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
Location: Pretoria

En toe kom die propeller los en die juweeltjies is..........

Postby Leprachaun » Tue Aug 28, 2012 8:30 pm

Slim vang sy baas so af en toe , maar nou ja so is dit .
Daar in die Vrystaat is n piloot wat trikes vlieg , wat toe besluit hy wil nou radio aeries ok vlieg , maar dit sukkel maar. So elke noe en dan is die ou aerietjie nou heelemal in sy m...... in en dan maak die spesifieke wannebie piloot die ou ding weer reg , maar toe is dit weer sulke tyd en na n moerse crash is hy toe m........... toe . Dis nou waar slimjan in kom , hy bout die enjin in die skroef vas en na n helse gesukkel kry hy die spul aan die gang en nou met n helse geraas dat die mynas die pad vat kom die se propellerjie los en sny so amper sy ou joueweljies af , - sy vrougoed kom om die hoek toe die ou wannebe pilootjie sy goeters bekyk , asvaal geskrik en met n skril stemmetjie vertel hy haar die familie juwele was nou amper m... land toe , aai tog , soos hulle se never under estimate the power of human stupidity ,, Ja die ou het mos beduie dat dinge my sal vat maar nou ja so is dit , Ek wonner wie die mannetjie is , Any names ???????" vhpy vhpy vhpy vhpy :mrgreen: (**)
A pilot lives by perfection , or not at all!
User avatar
ZS-NEL
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 862
Joined: Tue Jan 09, 2007 11:13 am
Location: Tembisa
Contact:

Re: En toe kom die propeller los en die juweeltjies is......

Postby ZS-NEL » Tue Aug 28, 2012 8:47 pm

Hy is nie dalk van Sasolburg nie? :lol:
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1262
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: En toe kom die propeller los en die juweeltjies is......

Postby Jean Crous » Tue Aug 28, 2012 9:24 pm

So nou weet hy wat "skroef-bedroef" is ## ## ## ## :twisted:
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
User avatar
Leprachaun
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1161
Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
Location: Pretoria

Re: En toe kom die propeller los en die juweeltjies is......

Postby Leprachaun » Sun Sep 02, 2012 9:06 pm

Ek hoor daar in Vallpark het n nuwe Koeisuster winkel geopen , seker gekeyk hoe lyk n lewende voorbeeld ,,,,,,,,,, (**) ,,,,,,,,, nou ja so is dit maar :mrgreen: , Waar is die eend hy is ok maar taamlik stil deesdae leprachaun
A pilot lives by perfection , or not at all!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests