GR8-DAD wrote:Benjamin

, ek is weg vir 'n week, kom terug en daar het jy jou identiteit al weer staan en verander

wat gaan aan?
As jy 'n krisis het, ons is almal jou maatjies en ken ouens wat ander ouens ken wat ouens met probleme kan help
Op 'n meer ernstige noot, wat beteken al die goetertjies?
Same old , same old raak so boring.
Die goetertjies bo Shalom beteken Sholom in Hibreews. Wat weer beteken: " Hebrew Shalom ..... A word study in the New King James version for SHALOM says: Completeness, wholeness, health, peace, welfare, safety soundness, tranquility, prosperity, perfectness, fullness, rest, harmony, the absence of agitation or discord."
Nou hoes daai vir 'n wens wanneer ek julle elkeen groet.
