Page 1 of 1

Alldays Bosveldfees & Fly-In Fotos

Posted: Tue Jun 19, 2012 9:48 am
by Pieter Smith
Thx almal, dit was weereens n groot sukses!

http://www.facebook.com/groups/309587475802537/

Re: Alldays Bosveldfees & Fly-In Fotos

Posted: Tue Jun 19, 2012 10:33 am
by Grumpy
Stunning pics sure missed a good jol. Maybe next year.
Congratulations to organisers. (^^) (^^) (^^)

Re: Alldays Bosveldfees & Fly-In Fotos

Posted: Thu Jun 21, 2012 8:34 am
by Jakes
Hallo Pieter,

Ek dink dit was 'n ongelooflike suskses te danke aan jou en al die ander manne van Alldays Vliegklub se harde werk en puik organisasie!!!
Almal wat daar was sal met my saamstem dat die Alldays Vliegfees 'n datum op die kalender is wat nie in die toekomstige jare gemis mag word nie. Hy gaan net groter en beter word!!
Die biertuin het natuuuuuuurlik baie aandag getrek (^^) !! Sien uit na volgende jaar............"bigger and better".

Almal wat nie daar was nie.......tref nou al jou reelings vir volgende jaar om in te vlieg na hierdie bosveld paradys!!

Weereens Pieter, baie geluk met 'n baie suksesvolle fees!!!!!

Groete,

Jaco