Page 1 of 1
Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 10:53 am
by Air Hog
Hi Paul
Baie geluk.

Mag daar nog vele wees.
Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 10:56 am
by nicow
Paul-Baie geluk

Ek hoop jy het nog baie geseende,gesonde jare,en baie lekker vliegure

Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 11:54 am
by Bundy
Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 12:52 pm
by Tailspin
Oom Paul
Well done oompie
Hope you are blessed with many many more

Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 12:57 pm
by BONZAI BELL
Baie geluk Paul ,mag daar nog vele wees
Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 6:03 pm
by Madman
Happy Birthday Oom Blue Max
Hope you had an awesome day
Wishing you many safe landings
Rafiek
Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 6:35 pm
by HENNING JOHAN
Baie geluk Oom Paul!Hoop dit was 'n lekker dag gewees!Hoop daar is nog vele vejaarsdae wees!

Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Thu May 03, 2012 10:34 pm
by Alpha
Hi Oom Paul,
Baie geluk met die verjaarsdag, mag daar baie meer wees...
Die Kalahari roep Oom....

Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Sat May 05, 2012 2:57 pm
by Blue Max
Dankie aan almal hierbo.
Ek hoop om nog n 1000 uur te kan doen voor ek die emmer skop.
Ek staan nou op amper 500 en dit na 2 en half jaar.
Alpha wrote:Die Kalahari roep Oom..
Yes Alpha en baie hart ook.
Ek gaan na volgende naweek weer n poging aanwend om op n paar panne te gaan land en sal julle foto,s stuur as bewys dat ek daar was.
Hoop nie my trike waai weer weg nie..!!!

Re: Happy Birthday to Blue Max
Posted: Sat May 05, 2012 4:17 pm
by DarkHelmet
Baie geluk! Mag ons binnekort ontmoet en 'n biertje deel!