Page 1 of 1

Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Wed Apr 18, 2012 10:30 am
by Piet Bez
Enige iemand met 'n gaatjie in 'n hanger vir 'n trike oor die langnaweek 26 April tot 1 Mei 2012.
Dankie
Pieter Bezuidenhoudt
083 490 8153

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:11 pm
by DarkHelmet
Contact TribalCroc via PM if he does not see this, he might be able to help

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Thu Apr 19, 2012 8:17 am
by Tribal Croc
Hi Piet

Ek het plek in my hangar vir jou ## ##

Ons is so 60km van Warmbad met die kar en 24nm se vlieg :!: :!:

Laat weet maar net of val net in ek is hier ## ##

Die "chain gang" gaan ook vrydag deur kom en dan gaan ons die bosveld plat vlieg (!!) dit sal lekker wees as jy ons join ##

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Thu Apr 19, 2012 9:06 am
by Tailspin
Tribal Croc wrote:Hi Piet
Die "chain gang" gaan ook vrydag deur kom en dan gaan ons die bosveld plat vlieg (!!) dit sal lekker wees as jy ons join ##
This is going to be so Friggen AWSOME :!: :!: :!: :!:

We are getting the "Gang" together bar one :cry: to crosswinds this weekend, for clean up and prep of the trikes - Also getting Softnesses all together as they need to meet cos they are driving through with Alpha's softness.
Then next friday at Sparrows H.K.G.K.

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Thu Apr 19, 2012 10:25 am
by Tribal Croc
I will meet you guys somewhere between Brits and Rooikoppies dam ## ##

Then Friday afternoon we will fly over to Koedoes kop puff

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Thu Apr 19, 2012 3:12 pm
by Bugwar
Tribal Croc wrote:I will meet you guys somewhere between Brits and Rooikoppies dam ## ##

Then Friday afternoon we will fly over to Koedoes kop puff
Terwyl julle daar is, kyk asb of die bouers klaar is met my wooonstel se dak !!!! !!!!

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Fri Apr 20, 2012 10:21 am
by Tribal Croc
Ek vlieg ekle keer daar verby maar kan nie onthou waar jou plek is nie (**) (**)

Stuur vir my die ko ords dan neem ek sommer n paar pics vir jou ##

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Fri Apr 20, 2012 11:18 am
by Bugwar
Tribal Croc wrote:Ek vlieg ekle keer daar verby maar kan nie onthou waar jou plek is nie (**) (**)

Stuur vir my die ko ords dan neem ek sommer n paar pics vir jou ##
S24 52.582 E27 32.311

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Mon Apr 23, 2012 12:45 pm
by Piet Bez
Dankie Tribal Croc, ek wardeer die uitnodiging. Ek besluit nog wat om te doen. Ek sal beslis van die geleentheid gebruik maak as dit nie die naweek is nie, beslis 'n volgende keer

Re: Hangrage Warmbad Long Weekend

Posted: Mon Apr 23, 2012 1:00 pm
by Tribal Croc
Piet Bez wrote:Dankie Tribal Croc, ek wardeer die uitnodiging. Ek besluit nog wat om te doen. Ek sal beslis van die geleentheid gebruik maak as dit nie die naweek is nie, beslis 'n volgende keer

(^^) (^^) Enige Tyd ## ##