Page 1 of 1
Visit to the beeeg smoke
Posted: Mon Mar 26, 2012 6:32 am
by Boet
Dear God. I thank you from the bottom of my heart that I do not have to live here. Amen.
Die enigste goeie ding wat ek hier kry, is die pad terug, huis toe!!!!

Re: Visit to the beeeg smoke
Posted: Mon Mar 26, 2012 7:26 am
by nicow
Amen-ek stem saam.
Re: Visit to the beeeg smoke
Posted: Mon Mar 26, 2012 9:13 am
by Pietb
Boet wrote:Dear God. I thank you from the bottom of my heart that I do not have to live here. Amen.
Die enigste goeie ding wat ek hier kry, is die pad terug, huis toe!!!!

Nou waar "skuil" jy Boet ?
Sal jou graag oor `n sorgumpie of twee wil wys dat ons nie so klomp bad ouens hier in "Gangsters Paradise" is nie
Skree net as jy enige hulp nodig het !!
Re: Visit to the beeeg smoke
Posted: Mon Mar 26, 2012 9:32 am
by Air Hog
Sal ook graag wil enetjie saam geniet.
Re: Visit to the beeeg smoke
Posted: Mon Mar 26, 2012 9:53 pm
by Boet
Jaaaaa, kom geniet n enetjie hier, in ons stilte en skoon lug en "rowerlose" en taxi lose omgewing. Ek het pas hier stilgehou, en gevoel ek kan my eie werf soen. Baie lekker terug gevlieg van die Big smoke af. Die cattle class seats het nie my size bucket nie, toe vra ek vir die kaptein of ek sy office kan besoek. Jis, dit was nice. Mag nie name noem nie, maar 1000 dankies kerels, dit was nogal n lekker avontuur. Altwee die pilots kom vannie Kaap af......
Ek sal nou weer my klein dorpie waardeer!
