Page 1 of 1

Happy B Day Skin!

Posted: Wed Mar 21, 2012 5:06 am
by Bundy
Happy B day Mr Loots (^^)

Hope you have a great day chom! 8)

Re: Happy B Day Skin!

Posted: Wed Mar 21, 2012 7:05 am
by Conrad
Yes ou vlieg pallie,
My inige simpatie met die afsterwe van jou jeug,
hoop jy het darem n' OK dag !

Re: Happy B Day Skin!

Posted: Wed Mar 21, 2012 7:46 am
by nicow
Hendrik,ek hoop jy het 'n geseende verjaarsdag vandag.
Lekker verjaar (^^)

Re: Happy B Day Skin!

Posted: Wed Mar 21, 2012 7:52 am
by HENNING JOHAN
Baie geluk met jou verjaarsdag,Hendrik!Hoop jy het 'n great dag!Hoop jy het nog baie goeie vlieg ure! (^^) (^^) ##

Re: Happy B Day Skin!

Posted: Wed Mar 21, 2012 3:50 pm
by Tribal Croc
(^^) (^^) (^^) baie geluk ek weet sommer jy was baie bederf (^^) (^^)