Page 1 of 1

Any Potchefstroom Pilots

Posted: Tue Jan 24, 2012 3:53 pm
by THI
Hi,

I'm moving to Potchefstroom and would like to hook-up with a few Potch pilots. Get to know the place, hangerage etc etc. Maybe over a few beers?? :D

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Jan 25, 2012 6:41 am
by Bundy
Looks like Potch is a ghost town THI? :wink:

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Jan 25, 2012 7:39 am
by THI
Bummer :-(

Then I'll have to organise some breakfast flyins on a regular basis!! :-)

Hopefully this will kickstart something!?

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Jan 25, 2012 12:19 pm
by weedy
I won't ask why u leaving the cape, but let us know when u in Potch, will come and visit, its just 30m from BaraG

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Thu Jan 26, 2012 7:33 pm
by BONZAI BELL
Thinus
Ons sal maar n paar trips reel. jy vlieg van Potch af , en ek van Springs af.
Erens sal ek jou kry. laat weet wanneer jy hier is
Blykbaar maak n ou gouer vriende hier as in die Kaap.
Groete
Swannie

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Fri Jan 27, 2012 8:05 am
by Low Level
BONZAI BELL wrote:Ons sal maar n paar trips reel. jy vlieg van Potch af , en ek van Springs af.
Erens sal ek jou kry. laat weet wanneer jy hier is
Blykbaar maak n ou gouer vriende hier as in die Kaap
Ja-nee. Thinus sal nou maar moet vir ons 'n brekkie in Parys koop dat ons hom kan welkom heet in die geweste. 8)

Thinus, jy gaan nog groot vriende raak met die Vaalrivier. :mrgreen:

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Feb 01, 2012 9:41 am
by THI
There was a gyro flying around Potch this morning. Sounded like an ELA.

Any info??

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Feb 01, 2012 6:00 pm
by BONZAI BELL
What does a ELA sound like?

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Wed Feb 01, 2012 8:13 pm
by THI
BONZAI BELL wrote:What does a ELA sound like?
Sweet bru... Sweet ;-)

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Thu Feb 02, 2012 7:22 am
by BONZAI BELL
Thinus
Hoekom vlieg jy nie Saterdag oggend Tedderfield toe nie. Dit kan nie langer as 40 min.neem nie.
Cheers
Swannie

Re: Any Potchefstroom Pilots

Posted: Thu Feb 02, 2012 8:23 am
by THI
Ek sal baie graag wou! Ek is nog nie op Potch met my trek nie. Dit sal eers eind Maart wees.

Ek kuier net op Potch om huis te soek. Vlieg weer vandag terug kaap toe.

As ek eers op Potch is sal ek beslis 'n draai kom maak.

Groete