Page 1 of 1

BEREKENIG VAN DRAVERMOë VAN VLIEGTUIG

Posted: Sat Sep 17, 2011 10:02 am
by Leonvz
#1. Wat is die massa van een liter brandstof en/of is dit dieselfde van water? (Digtheid behoort te verskil van water).
#2. Hoe bereken mens die vlugtyd met in agneming van met toestande, massa van vrag, afstand en die vereiste reserwe van brandstof wat gehandhaaf moet word?
Leon.

Re: BEREKENIG VAN DRAVERMOë VAN VLIEGTUIG

Posted: Sat Sep 17, 2011 1:37 pm
by Gompou
Petrol weight 1Litre = 0.711kg (at 60 deg F)

Re: BEREKENIG VAN DRAVERMOë VAN VLIEGTUIG

Posted: Sat Sep 17, 2011 8:02 pm
by Wargames
Hi Leon,

Gompou is korrek. In teorie is 1 US Gallon = 6lbs.

Al die data wat jy nodig het sal jy kry in die pilot operating manual. Hulle berekenings is gewoonlik gedoen op max gewig en op sekere krag stelling.

Hoop dit help.

Groete,