Page 1 of 1

Friday Funny

Posted: Fri Sep 16, 2011 6:47 am
by Air Hog
'n Mamma en haar seuntjie staan agter 'n groot dame in die bank.
Na 'n rukkie sê die seuntjie: "Sjoe mamma maar sy is vet!" Sy mamma fluister in sy oor om nie so lelik te praat van die tannie nie en om stil te bly.
Die seuntjie strek sy arms wyd... en sê: "Haar boude is so breed!" Die groot dame gluur. Die seuntjie se mamma raas kwaai in sy oor!

Net toe, maak die groot dame se selfoon: "Biep, biep, biep!" Die seuntjie skree: "O &^%$#, gee pad!! Sy gaan reverse!!"

Re: Friday Funny

Posted: Fri Sep 16, 2011 7:10 am
by nicow
:lol: :lol: :lol: