Page 1 of 1

Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Fri Jul 29, 2011 9:30 pm
by Boet
Oom Piet het al weer homself oortref. Hy het vir my Explorer n droom van n prop gemaak. Ek ken amper nie my eie errouplyn nie. Die ding styg op of hy kwaad is vir die aarde en niks van swaaartrekrag dink nie en klim soos n poep uit n bad, of my OD op maand einde. Boonop cruise my errie nou op 5800 wat hy gewoonlik gekry het op BTTW. Oom Pieta en Bets, ek het nie genoeg woorde om vir julle dankie te se nie. JULLE propeller maak van my errie en sy enjin kombinasie n wenner!! BAIE DANKIE.
Vir die van julle ous wat nie weet nie: Tannie Bets werk saam met Oom Piet en Julius, en hulle is elkeen kunstenaars of note. Hulle mag maar.










ONDERSTEUN PLAASLIK, EN SIEN HOE ONS LAND GROEI!

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sat Jul 30, 2011 9:41 am
by John Boucher
I wear my P-Prop badge with pride on my jacket... even though I don't own a P-Prop anymore (dis Boet se skuld ;-) ) I have high regard for Piet's workmanship!

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sat Jul 30, 2011 12:13 pm
by JvTonder
John Boucher wrote:I wear my P-Prop badge with pride on my jacket... even though I don't own a P-Prop anymore (dis Boet se skuld ;-) ) I have high regard for Piet's workmanship!
Waar kan ek 'n P-Prop badge kry?

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sat Jul 30, 2011 1:38 pm
by John Boucher
I think you can get one from Piet de Nekker himself or............... buy a new prop and get the badge free ;-)

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sat Jul 30, 2011 8:48 pm
by Boet
Vandag my kamera by gehad vir n paar foudies. My aerie was nice before........ now it is AWESOME!!!! Oom Piet en sy span........ (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sat Jul 30, 2011 9:14 pm
by John Boucher
Heeeeeeeeeeeeeeeey... die Piesang Profile! Looks good Boet! (^^)

Re: Al weer daai Oom Piet Propeller

Posted: Sun Jul 31, 2011 8:42 pm
by Big-D
Die ding styg op of hy kwaad is vir die aarde en niks van swaaartrekrag dink nie
(^^) (^^) vhpy

Pragtig gese :lol: Ek hoor jou Boet, niks soos lekker goei lift nie - Magical. Bly vir jou, oom Piet ken sy storie sowaar
D