Page 1 of 1

This year the frost reminds me of..................

Posted: Tue Jul 12, 2011 8:28 pm
by witwillem
The frost is kiellien all our crops and as my pa say moelike tye is op hand so here is nog n lekker storie !!!! :mrgreen: :mrgreen: Imagine as jy 'n onderwyser is en jy kry so 'n opstel van een van jou
leerlinge:

Arm, Armer, Moer-arm.... :roll:

Ons was moer-arm. Agt kinders. Daai tyd was ek in Std 2 en moes ons van
daai glas bottelkies gom met die rooi proppie en rooi kwassie hê vir
skool. My Ma het amper flou geval toe ek haar vra vir gom. "Waar dink
hulle moet ons die geld vandaan kry?"

Maar natuurlik - Boere maak 'n plan. En Ma was nie stupid nie. Sy kon
tot gom maak. Ruk daar flour uit, gooi suiker by en kook die spul op die
stoof. Ek staan eenkant, baie impressed met my slim Ma. Laat dit toe
effens afkoel en sit dit in 'n ou NCR Yeast Blikkie wat so bietjie
verblyk was.

Ek was die enigste kind met 'n Yeast Blikkie op my tafel. Al die ander
kinders het die regte bottelkies gom gehad. Ek het nie baie omgegee nie,
want my gom was baie beter as hulle sin en het geplak soos Superglue nie
kan plak nie!

So drie weke later, terwyl die biesies buite bewe van die hitte, sit
ons klas in doodse stilte, besig met eksamen. Fokkit mense, een moerse
ontploffing ruk die hele skool tot aandag. Daar trek my donnerse blikkie
se deksel en hy agterna tot teenaan die sielieng. Dis net gom wat
neerkom op ons soos 'n donnerstorm! Alles is wit. En dit stink
ongelooflik - suurhol se moses! Ek't nog nooit iets in my hele lewe
geruik wat so gestink het nie. Die Juffrou se brille is vol gom. Haar
hare spierwit. Dit drup van haar af asof sy in 'n shower staan. Tot in
haar kliewitch by haar tieties. Ek kon nie glo dat sy soos 'n beeld lyk
nie.

Oral waar ek kyk in die klas is almal faaktap van die gom. Almal is wit
en gil van die skrik. Ons boeke is faaktap. Ons klere is faaktap. Ons
stink faaktap.

Juffrou wip toe haar gat en jaag ons almal uit en sê ons kan maar huis
toe gaan. Van die kinders wat bus gery het se gom het goed drooggeword
van al die gewag. Ek was woedend toe ek by die huis kom. My Ma het
gedink dis 'n moerse grap en het haar dinges amper geskeur van die lag
toe sy my sien EN ruik.

Die klaskamer moes uitgeverf word om van die suurholreuk ontslae te
raak,maar ons kon dit nog vir weke dwarsdeur daai PVA ruik.

Ek was glad nie gewild nie. Niemand wou eers meer met my speel nie...

Dis nou wat gebeur as jy Moer-arm is!

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 13, 2011 12:37 am
by flybynite
LOL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 13, 2011 8:04 am
by nicow
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 13, 2011 11:19 am
by Big Mac
Dankie vir die lag ons het seker goed nodig vhpy
Grote
Big Mac

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 13, 2011 12:04 pm
by Hak
:lol: :lol: :lol: (-) (^^) Ek het so gelag my vrou het my uit haar OFFICE gejaag (^^)

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 13, 2011 2:04 pm
by Ou Man
Dankie vir die lekker lag!!!! en die traan wat ek moes weg pik weens die herhineringe aan my ma se gommaak eskapades.
Ook moer arm gewees!

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Fri Jul 15, 2011 2:00 pm
by Tumbleweed
Back in the day, Ulundi 1982.

Bunch of 5 Sai troopies on the border, like car guards scouting a score, we would always look for opportunity to swipe anything edible or drinkable to share with our mates in the tent.

So a few get volunteered to offload the 'rum run' and a little while later 2 cases of pineapple, a bag of sugar and some yeast find itself in the tent. Scored an old 20lt melk kan and home brew was in operation.

As the days passed, it got more difficult to pry open the melk kan's lid, but after standing on the handles and a moerse fight, swoooosh, with a big fart the lid would break free.

The night before we were going to celebrate our score, most of us were allotted to go on patrol except 3 poor bastards who remained on guard duty.

In the middle of the night, the melk kan erupts, spewing pineapple pieces to every inch of the roof tent, before dripping this concoction over everything. So our good mates recon they might as well suip the last of it and get stuck in.

They get so pissed, they pass out before cleaning the mess and the Samajoor lines them up for the next morning for opfok.

Just before the opfok commences, the hells revenge of the biggest bout of 'gippo guts' sets in, with all three erupting in 'spuit poep' all over the parade ground as they bolt it to the bogs.

They were in shit literally, with the RSM and us who never got to sample the pineapple home brew.

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Fri Jul 15, 2011 2:51 pm
by nicow
:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Sun Jul 17, 2011 8:05 pm
by witwillem
Jis ek laai sukke stories , dis n klein wereld hirie solank jy vir jouself akn lag is jy ok anners is jy innie *&%6
Groetnis vir eer snou net vannie laaste biltong jagters onslae geraak en woendag komdie volgende slim manne , Het gister 2 ure gevlie om n gekweste blou willebeeste kry maar het hom darem gekry met sy onnebek wegeblaas , jis die klomp kannie skiet nie net brannewyn en coke drinks en dan word hulle soos **&&^^ - eisja met eisj willempie

Re: This year the frost reminds me of..................

Posted: Wed Jul 20, 2011 8:52 pm
by Jean Crous
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: Witwillem and Tumbleweed , i laughed so much my wife gave me "The Stare" .....where do you guys come by these?? :lol: :lol: :lol: