Page 1 of 1
seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Sun Jul 10, 2011 8:45 pm
by witwillem
I get back from Durban las night and today early 7 trikes fly over us farm , One fly close to ground the other fly high and it just start to rain . Who was fly today I call on the radio but no one talk to me over the springbok vlakte .
It was blerrie cold and they go by kwickly cant see number only see 3 yellow , too blu and low fly one red and one is green. We always have koffie en beskuit so if you pass again you is welcome ,Wit willem
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Sun Jul 10, 2011 8:57 pm
by alanmack
Eish man dink ek! Miskien was dit die 24 trikes van Ntlonyana (Xhosa vir sardine) want hulle het gevlieg van dag en is op die run. Die Oos Kaap is 'n disaster gebied na al die reen so miskien kan dit hulle wees?
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Sun Jul 10, 2011 9:16 pm
by ZS-NEL
Hier is the blikskottels Willem. You must call on the radio and not through your creepy crawley pipe If you have koffie en beskuit man.

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Sun Jul 10, 2011 9:27 pm
by ZS-NEL
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Mon Jul 11, 2011 7:19 am
by nicow
Willem
Jy moet jou radio aansit,of harder stel sodat jy kan hoor

.Almal het jou gesoek...
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Mon Jul 11, 2011 9:32 am
by Tribal Croc
Waar was julle heen?
Willem wat is jou Gps co ords? miskien kan ek bietjie kom koffie drink

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Mon Jul 11, 2011 9:38 pm
by witwillem
Sulke helle , ja dis hulle , hulle het verby geja Soos die foksie wattie kar ja , en waar was julle heen - ek roep en ek roep en julle praat net vannie berg ketotter of so iets , ek ken die ou mettie geel overhaul hy sal bars as ons hom weer innie hande kry wag maar julle sal sie - en ekke ken daai plek op maebel Hall dis waarie cropspraers park , ja se solank ons wag vir hom en julle Wit willem Oom blou maks is ook die @##$ in hoor !
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Tue Jul 12, 2011 8:08 am
by nicow
Hier's 'n foto waar hul op die runway opline vir die vlug terug huistoe...
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Tue Jul 12, 2011 9:22 am
by Madman
I LOVE AQUILLA

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Tue Jul 12, 2011 5:13 pm
by Asterix
Willem - gee ons bietjie jou koordinate man!

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Wed Jul 13, 2011 8:11 am
by nicow
Asterix wrote:Willem - gee ons bietjie jou koordinate man!

WhiteWilliam soek nie vreemdes op sy plaas nie...
Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Wed Jul 13, 2011 8:38 am
by Tribal Croc
nicow wrote:Asterix wrote:Willem - gee ons bietjie jou koordinate man!

WhiteWilliam soek nie vreemdes op sy plaas nie...
Dit wil vir my ook so lyk

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Wed Jul 13, 2011 5:52 pm
by Asterix
Ons is nie rowwe donners nie Witwillem - en ons koffie en beskuit is op..ons sien jy het - kan ons nie maar bietjie kom kuier nie?

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Wed Jul 13, 2011 7:43 pm
by Blue Max
Ek sien W.W. was in Marble Hall vandag.
Next time laat my weet dan kom ons by mekaar uit.
Hoop ek sien julle in Nylstroom. Het genoeg juice vir daar en terug.!!!

Re: seven trike on the Sprinbok flats
Posted: Wed Jul 13, 2011 9:20 pm
by witwillem
Almal is welkom sodra die biltong jagters weg is , dis nou onse oestyd , hulle kan by die slaghuis biltong goedkoper koop , maar dis lekker ommie kampvuur , maar vir twee maande aanmekaar is lank, maar eerder dit as alweer homemade gom , sal koordinate stuur as ek die Tomtom regverstaan groetigheid hier vannie vlakte Wit willem