Page 1 of 4
Blomme in Namakwaland
Posted: Sat Jun 18, 2011 3:13 pm
by Boet
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Sat Jun 18, 2011 3:16 pm
by Boet
Nog van die mooies.....
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Sat Jun 18, 2011 6:46 pm
by Aerosan
Jis Boet, dis pragtig, julle is werklik geseend om die blomme prag daar om julle te he.
Sanna
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Sat Jun 18, 2011 7:07 pm
by Jean Crous

Hi Boet ek en Hildegard beplan om hiedie jaar weer die blomme te gaan kyk by Nieuwoudtville, as ons tyd het kom maak ons dalk n vinnige draai by julle.
Groete
Jean
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Tue Jun 21, 2011 9:52 pm
by lamercyfly
Hello Boet.
where do you live? I am keen to fly up and spend about 10 days flying around the area towards the end of August.
Thanks.
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:33 am
by AndyG
lamercyfly wrote:Hello Boet.
where do you live? I am keen to fly up and spend about 10 days flying around the area towards the end of August.
Thanks.
He stays in Louriesfontein.
viewtopic.php?f=1&t=15962
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:58 am
by nicow
Baie mooi!!!
Ek sal dit graag eendag self wil sien...
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:35 pm
by witwillem
Nice *&%$# nice het jy al gesien as ons koring of mielies of sonneblom en katoen hier oppie vlakte blom dis net so nice ,
Jis Ou Boet ek sal graag wil kom kyk watis die kans vir n aviator naweek daar op windpompiesfontein Wit willem
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Wed Jun 22, 2011 9:14 pm
by Boet
Witwillempie, jy is meer as welkom om te kom kuier. Bring vir ons n lekker stukkie dro rooibok saam. Dit raak nogal partykeers baie mooi hier op Windpompiesfontein.

Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Fri Jun 24, 2011 9:13 am
by Kobus
Ons het dit 'n paar jjaar terug beleef - dit is ongelooflik!
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Fri Jun 24, 2011 6:12 pm
by Boet
Ons het die laaste 2 dae 25mm lekker sagte insak reen gekry. Dis NAT hier....en baie GROEN. As dit so voortgaan sal ons vanjaar n rekord blommejaar beleef!

Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Sun Jun 26, 2011 6:56 pm
by Boet
Namiddag weer rond gery. Dis moerse mooi groen hier, en al die groen gaan oor n maand of twee in blomme oorgaan. Dit gaan MOOI lyk hierdie jaar op Loeriesfontein, as die reen so voortgaan. Volgende koue front word vir Dinsdag voorspel.........
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Thu Jun 30, 2011 8:54 am
by Boet
Gisteraand weer 10mm reen gekry!

Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Thu Jun 30, 2011 12:39 pm
by nicow
Ek moet gaan kyk!
Re: Blomme in Namakwaland
Posted: Thu Jun 30, 2011 1:12 pm
by AndyG
Take more pics Boet.
