Ek soek n generator wat min gebruik is, wat saggies loop en goeie smering het.
Ek hou nie van die modelle wat van China en Taiwan ingevoer word nie as hulle nie rook nie hoes en proes hulle.!!
Die uit Afrika is daar te veel van en jy druk jou prop te maklik mis in die donker en hul lewensduur is kort en dan stink hulle al ewig na rook...
Die Europese modelle is die beste, hulle perform heelnag.
Vra my, ek ken generators.
Ek gebruik hulle op die plaas...
Mens kan net nie sonder die goed klaarkom nie.!!!
