Page 1 of 1
Gravelotte Runway condition?????
Posted: Tue Feb 01, 2011 7:09 pm
by KFA
Any microlighters know the condition of the gravelotte runway? (FAGV)
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 7:49 am
by wiskeyfoxtrot
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 9:33 am
by RV4ker (RIP)
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 11:14 am
by vernon11
Don't know about the gravel, but the grave part is a concern.
Vernon.
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 2:05 pm
by JvTonder
Ja nee Stefan en jy MOES net vra nè?

Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 2:32 pm
by KFA
jAAA. en ek weet nou nog nie of ek more daar kan land nie. Sal maar Hoedspruit toe gaan

Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 3:15 pm
by RV4ker (RIP)
Waar die moer is dit. Miskien bly iemand daar naby wat jy kan bel?
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 7:43 pm
by KFA
Just North west of Hoedspruit.
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Wed Feb 02, 2011 8:19 pm
by RV4ker (RIP)
Maybe try Wynand on Avcom?
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Thu Feb 03, 2011 9:03 am
by Stan
Hi Stefan
Ek weet nie waar is Gravelotte se aanloopbaan, maar daar is in aanloopbaan langs die pad na Phalaborwa.
Ek dink dit is op Piet Warren (015 drie een agt dubbel vier ses nege) se grond. Jy kan probeer om die myn oorkant ook kontak (Cons. Murchison

drie een agt agt duisend). Die ander baan is op Gravelotte Emerald myn se grond maar ek glo nie hy word nog onderhou nie. Ek sal probeer om hulle nommer kry en jou laat weet. As jy daar land, kyk net uit vir wilde diere en beeste op die baan.
Groete
Stan
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Thu Feb 03, 2011 1:18 pm
by andrew416
ons het n runway tussen phalaborwa en gravelotte,as jy da wil gaan land?
Re: Gravelotte Runway condition?????
Posted: Thu Feb 03, 2011 2:20 pm
by Kingpost
Die een langs die pad by Piet Warren het ek vanoggend verby gery en hy lyk nie goed nie - sal nie daar kan land nie.