Page 1 of 1

Rhino Park Braai 2010/11/04

Posted: Mon Dec 06, 2010 12:22 pm
by Pietb
Herewith a few pics of the braai we had the past weekend at Rhino Park.

A special thanx to Theo, Marlize and everyone who assisted in arranging this lekka day !!

Also to everyone who attended you all must have a hearty Christmas season and happy holidays....hopefully this day can

repeat itself next year !!

Cheers

Piet

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Mon Dec 06, 2010 12:25 pm
by Pietb
A few more

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Mon Dec 06, 2010 4:16 pm
by JvTonder
Ja nee lyk of julle manne dit geniet het, jammer ek kon nie daar wees nie maar was by die Poison Rally in Rustenburg. Sal beslis die volgende een maak.

Groete en geseënde kersfees vir almal!

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Mon Dec 06, 2010 7:10 pm
by Pietb
JvTonder wrote:Ja nee lyk of julle manne dit geniet het, jammer ek kon nie daar wees nie maar was by die Poison Rally in Rustenburg. Sal beslis die volgende een maak.

Groete en geseënde kersfees vir almal!
Het jou gemis ou maat !!

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 8:00 am
by sailor
Dankie vir die fotos Pieta,
Dit was regtig n lekker dag gewees. Ek dink ons moet die volgende keer dit n naweek kamp maak of hoe?

Groete tot volgende keer.

Louwtjie.

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 10:39 am
by Pietb
sailor wrote:Dankie vir die fotos Pieta,
Dit was regtig n lekker dag gewees. Ek dink ons moet die volgende keer dit n naweek kamp maak of hoe?

Groete tot volgende keer.

Louwtjie.
Goeie idee Louw

Dis mos BAIE ver van die huis af of hoe vhpy

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 12:54 pm
by bluesmancoops
with all the Rhino poaching .... one has to wonder about this heading :shock:

Re: Rhino Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 1:29 pm
by Pietb
bluesmancoops wrote:with all the Rhino poaching .... one has to wonder about this heading :shock:
We had plenty meat Mike !! vhpy vhpy

Re: Rhino Park Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 1:53 pm
by bluesmancoops
:shock: :shock: vhpy vhpy

Re: Rhino Park Braai 2010/11/04

Posted: Tue Dec 07, 2010 8:02 pm
by velocity
Dropped in for Tracker at the braai & was nice to meet all the RhinoPark Microlight folk. sorry we couldn't stick around a bit longer but 6 demos on Saturday to get done :shock:
Thanks to Marius and Alex for the 2 rides to 7500 8)

Image

Image

Image

Image

screengrabs from the Drift X170 - http://www.actioncameras.co.za

Image

Image

Image

Rhino Park Microlighters having a braai (^^)
Image

Till next time
V

Re: Rhino Park Braai 2010/11/04

Posted: Wed Dec 08, 2010 6:37 am
by fransstrydom
Baie dankie aan almal wat bygedra het dat hierdie braai so goed afgeloop het.Ek verstaan McArthy's Toyota het beplan vir 5000 mense met hulle expo by Rhino dieselfde Saterdag.Reuse dag vir Rhino Park,met verbyvlugte,valskermspringers ens.Die Grand opening van die nuwe aanloopbaan moet nog gevier word en dan natuurlik ook die opening van die nuwe Hangers.Die twee geleenthede sal uiteraard twee funksies moet wees.
Wonder of ons nie hierdie braai ding op n weeklikse basis moet doen nie.Terloops,lyk nie asof ons aanloopbaan hierdie jaar gaan klaar kom nie.Probleme met die verskaffing van Bitumen.
Theo jou pap was uitstekend.Witmense kan nie pap maak nie.
fransstrydom
Proud Sycamore Owner
ZU-CCN
Rhino Park

Re: Rhino Park Braai 2010/11/04

Posted: Wed Dec 08, 2010 10:36 am
by Pat Two
Why did I not get the memo???

Eish... :? :?

Would have loved to join in but I did not know it was going down... :( :( :(