Page 1 of 8
Fetching new toy, Mission complete: GP -> KZN -> GP
Posted: Thu Sep 23, 2010 5:02 pm
by Rudix
Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Thu Sep 23, 2010 5:14 pm
by JvTonder
Nou wat het jy nou gekoop, 'n BB dalk?
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Thu Sep 23, 2010 5:18 pm
by Rudix
JvTonder wrote:Nou wat het jy nou gekoop, 'n BB dalk?
Jip

Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Fri Sep 24, 2010 2:54 pm
by vernon11
Rudix wrote:Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi
Hi Rudi.
Hi Rudi, KZN is quite a big place. Where? Anywhere near us? If so, pop in.
Vernon.

Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Fri Sep 24, 2010 2:59 pm
by Rudix
vernon11 wrote:Rudix wrote:Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi
Hi Rudi.
Hi Rudi, KZN is quite a big place. Where? Anywhere near us? If so, pop in.
Vernon.

Hi Vernon!
Heading towards Howick, will be flying around a bit before heading home so I will try to pop in and say Hi, will let you know closer to the time. The weekend of the 9'th is the target at the moment and it looks like the "transport" down is sorted out

.
Regards,
Rudi
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Fri Sep 24, 2010 5:14 pm
by vernon11
Great, Hope to see you.
Vernon.
Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sat Sep 25, 2010 7:22 am
by John Young
Hi Rudi,
Make sure to drop in at Light Flight for a braai.
Regards
John ZU-sEXY
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sat Sep 25, 2010 4:00 pm
by JvTonder
Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sat Sep 25, 2010 4:12 pm
by Rudix
JvTonder wrote:Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J
Hi!
My eerste flip was regtig "interessant"....... Soos hulle sê "karakter boudend".....
Daar was net een landing, en dit was 'n nood landing
Maar dit was darem op die aanloopbaan. Die engin het krag verloor omtrent 2 minute na opstyg, die landing was wind af maar darem nie te erg nie. Ons dink dit was of vapor lock of 'n vuil filter, sal more weer probeer
Groete,
Rudi
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sat Sep 25, 2010 4:19 pm
by JvTonder
Rudix wrote:JvTonder wrote:Hi Rudi,

En ek het nogal gesit en kyk vir julle en gewonder hoekom julle so snaakse aanloop vir finaal maak

. Maar moet se baie mooi gedoen

.
Sal graag wil weet wat het gebeur sodat ek kan let op dit. Jy moet maar wag tot volgende Saterdag dan kan jy AXT vlieg.

Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sat Sep 25, 2010 4:30 pm
by Rudix
JvTonder wrote:Rudix wrote:JvTonder wrote:Hi Rudi,

Dankie! As ek nie more reg kom nie sal ek jou aanbod aanvaar!
Na die tyd het die engin goed geloop op die grond, in die lug het dit gevoel soos wanneer die engin nie brandstof kry nie. Die EGT's het ook die hoogte in geskiet en die engin wou nie oor so 3000 rpm gaan nie.
Die brandstof pomp en pype was baie na aan die engin, ons het dit geskuif. Die filter (enigste een) het redelik baie gemors in gehad, dit is skoon gemaak. Die BB het nie 'n "booster" pomp nie, ek reken dit sou gehelp het. Dit was te laat na die werk, ons het besluit om more weer te probeer.
Sal laat weet hoe dit gaan

Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sun Sep 26, 2010 10:38 am
by JvTonder
Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sun Sep 26, 2010 10:48 am
by Rudix
JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Hi Jaco,
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie
Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sun Sep 26, 2010 11:04 am
by JvTonder
Rudix wrote:JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Hi Jaco,
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie
Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
Baie geluk, weet sommer jy gaan joune geniet.
Groete
Jaco
Re: Lift needed: GP -> KZN
Posted: Sun Sep 26, 2010 12:02 pm
by Rudix
JvTonder wrote:Rudix wrote:JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Hi Jaco,
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie
Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
Baie geluk, weet sommer jy gaan joune geniet.
Groete
Jaco
Dankie!
Ja, nou kan ek nie wag om haar te gaan haal nie
Groete,
Rudi