Van die 271km/h was baie min vertikaal.......

Eerder soos 'n groot stamp van agter, effe onder vd stert. Die vlug was naby Soutpan.
Was toe nog redelik stil maar later die dag was dit besonder turbulent.
Was in 'n Challenger 582 Long wing. Moet se die erie word ook gebruik om te sweef.