Page 1 of 1

My Hart se punt

Posted: Thu Dec 31, 2009 11:39 pm
by Bennie Vorster
ImageImage

ImageImage

:wink: :wink: :wink:

Re: My Hart se punt

Posted: Fri Jan 01, 2010 7:55 am
by Sukkelaar
Bennie

Sy is dierbaar en mens kan sien sy is Oupa se alles.

Geniet dit, n mens besef eers, as jy hulle het, wat jou doel op aarde al die tyd was.

Vriendelike groete en voorspoed vir jou en jou gesin in die jaar.

Sukkelaar

Re: My Hart se punt

Posted: Fri Jan 01, 2010 6:30 pm
by swiftprop
Bennie
Julle is bevoorreg. Geniet haar! Seen vir die Nuwe Jaar ook!
Groete
Andre

Re: My Hart se punt

Posted: Sat Jan 02, 2010 2:41 pm
by Blue Max
Jou foto,s het my diep getref..
Ek het my kinders deur n egskeiding verloor op n stadium toe hulle nog klein was...Kan jy jou indink hoe n ou voel wanneer jou hart se punt in iemand anders se huis groot word!!!!!!!!!
Julle ouens wat getroud is..koester jou huwelik en moenie rondf@k nie !!!! Jy sal dit lewenslank berou..!!!
Sorry, vee maar uit as julle wil.