Page 1 of 1

GESEENDE KERSFEES AAN AL DIE MICROLIGHTERS

Posted: Thu Dec 24, 2009 11:48 pm
by KBP - COBRA
Aan almal op ons Microlighters forum. (!!) (!!)

Ons wens jul 'n geseende vreugdevolle kerfees toe,
mag almal die liefde en vrede van JESUS ervaar op
die herdenking van Sy geboorte dag. (-)

Maats wees versigtig en veilig in hierdie kerstyd.
Nog 'n jaar verby en Microlighters word al beter. (^^) (^^)


Groete
Ludwig en Lorraine
ZU - KBP ##
Potgietersrus

Re: GESEENDE KERSFEES AAN AL DIE MICROLIGHTERS

Posted: Fri Dec 25, 2009 12:06 am
by HENNING JOHAN
Hallo,Luwig!!Geseende Kersfees vir jou en jou familie!! (^^) Ek en Porra sal nog n draai in by hulle kom maak in die nuwe jaaar!! :lol: FLY SAFE!!FLYBOY!! (!!)

Re: GESEENDE KERSFEES AAN AL DIE MICROLIGHTERS

Posted: Fri Dec 25, 2009 5:45 am
by Blue Max
vhpy vhpy Hallo Ludwig, Ek ken jou nie maar sal jou wil ontmoet..My plaas is in Marble hall dist. en kan seker nie te ver van jou af wees nie..laat weet my ek raak moeg om oor ons area te vlieg..
Geseend vir jou ook.. vhpy

Re: GESEENDE KERSFEES AAN AL DIE MICROLIGHTERS

Posted: Fri Dec 25, 2009 12:05 pm
by Biggles
Merry Christmas to all!!!! (^^) ## Have a great day. And safe flying.

Re: GESEENDE KERSFEES AAN AL DIE MICROLIGHTERS

Posted: Fri Dec 25, 2009 2:31 pm
by John Boucher
To all the great friends I have made on the forum and likewise enemies & adversaries.....

A Merry Christmas to you all and may the blessings of the Lord rain upon you in abundance! (-)