Page 1 of 1

Rotax red top blue blok

Posted: Mon Oct 19, 2009 6:25 pm
by witwillem
Jis manne , ek wonder net - Oom Kaspaas en Leprachaun het my vertel van n Rotax red top, blu blok wat hulle het .
Weet julle van so iets , die ding skop gat - blykbaar water inspuiting vir groter perre op tykoff en net so onder n 912 se perre - ek weetie of ekke reg gehoor het nie , Jetta elektrieks , ford / Mazda pistons ,welded crankshaft ex BMW en twee sidedraft caburators vanaf Alfa 1600 super - Hulle dis ok mar ek weetie -
sal blykbaar binnekort op Leprechaun se toetsban wees - so se hulle
Willempie -

Re: Rotax red top blue blok

Posted: Mon Oct 19, 2009 6:45 pm
by John Boucher
A Rotax Red Top comes out of a Skidoo... It's designation is a 583 and pops out about 97 to 105HP. In essence it is a 582 - but that is where it stops. Then there was the 618 which pops 75HP but production was stopped because of the 912UL (80HP)

Re: Rotax red top blue blok

Posted: Mon Oct 19, 2009 8:15 pm
by witwillem
So by my koolkop-ek dog hulle loop haal die storie so duskant die Talliban - wragtie ne n skidoo - watse ding is dit-
Smak my dis amperse skedonk of n hurk - ek dog die manne gooi Windhoekies om n lekkerrrrrrrrrrr storie te gaan vertel .
Hulle loop verder en vertel daars n Russise vliegtuig by Renosterpark wat hulle dalk die ding wil loop opsit - ek weet ni so lekker nie - dit lyk vir my na n neukery die - Die oom Kaspaas en sy vrinne die
Willempie

Re: Rotax red top blue blok

Posted: Mon Oct 19, 2009 8:52 pm
by John Boucher
Die Russiese vliegtuig is seker 'n MiG of Aviatika.... Kom nogal uit die fabriek wat die Russiese vegvliegtuie gebou het. Was nogal ook intensief gebruik daar vir "crop spraying"

Aviatika-MAI-890 and Aviatika-MAI-890SKh (http://www.oskbes.ru/offr_e.htm)

Re: Rotax red top blue blok

Posted: Tue Oct 20, 2009 7:40 pm
by witwillem
Andre by Renosterpark se dis n Aviatika - jys reg dis n Russiese aerie behoort glo aan n anner ou wat baie aeries het ,
het die se enjin geruil - en gaat hom dis verkoop - hulle se dis oraait , maar ek weetie Willempie