Water in Mogass @ Shell filling station
Posted: Tue Aug 11, 2009 8:50 pm
Sondag 9 Augustus het ek soos gewoonlik my powered parachute (Toegerus met n 912 S) volgemaak met mogass by lokale Shell vulstasie
Volledige preflight gedoen vlerk uitgepak lyne nagegaan en net voor take off alle krag verloor...... met nadere inspeksie is daar water in petrol opgespoor ( Volgemaak by local Shell filling station wat ook die volgende dag erken het dat daar water in hulle petrol was en nog steeds is )
Hoe kan ek so probleem uitskakel in die toekoms ???????????? enige gadgets
!!!!!!!!!!!en of idees