Volledige preflight gedoen vlerk uitgepak lyne nagegaan en net voor take off alle krag verloor...... met nadere inspeksie is daar water in petrol opgespoor ( Volgemaak by local Shell filling station wat ook die volgende dag erken het dat daar water in hulle petrol was en nog steeds is )
Hoe kan ek so probleem uitskakel in die toekoms ???????????? enige gadgets
